Tixsa

Tixsa Tixsa, making great events happen, because every event matters. Featuring:
Ticketing Software Solution
Registration platform. Private Label solution.
(3)

Website integration. Friendly Support Team. Smooth user experience. Access Management. Ticketing Software
Private Label solutions
Exhibition registration Access Management
Scanning app
Live streaming
Virtual Tipping
Videos
Collaboration capabilities
Integrated payment options for Streaming events and Virtual Tours. Virtual meetings, virtual Annual General Meetings, studio broadcast, studio productions, adventure tours. Studio rental options. Cashless solution.

๐ŸŽญ HET VAN VERLANGEKRAALMet trots aangebied deur Lefra Produksies en AfriForum Teater Die verhaal van Het Heiberg, die we...
29/08/2026

๐ŸŽญ HET VAN VERLANGEKRAAL
Met trots aangebied deur Lefra Produksies en AfriForum Teater
Die verhaal van Het Heiberg, die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig, kom verhoog toe!

Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen โ€™n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit geduld het nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof, meneer Erlank, gestaan.

Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak โ€“ wie in haar lewe saak gemaak het, wat in haar gedagtes aangegaan het en, bowenal, hoe sy oorleef het.

Met Ana Van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein.

๐ŸŽญ Verhoogverwerking: Leon van Nierop
๐Ÿ“– Na die verhaal van Johann Bekker
๐ŸŽฌ Regie: Frans Swart

๐Ÿ“ AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, hoek van Thomas Edison- en Dertiendestraat, Menlopark, Pretoria

๐Ÿ“… 25 September 2026 | 19:00
๐Ÿ“… 26 September 2026 | 15:00
๐Ÿ“… 27 September 2026 | 15:00

๐ŸŽŸ๏ธ R230 per persoon

๐Ÿ‘‰ Bespreek nou by www.afriforumteater.co.za
Kaartjies ook hier beskikbaar by TIXSA:
https://tickets.tixsa.co.za/event/het-van-verlangekraal

โ€™n Verhaal van rebellie, liefde, oorlewing en die mens agter die legende.

๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฐ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—น๐˜€. ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ๐˜€. ๐—ข๐—ป๐—ฒ ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ด๐—ฒ.๐ŸŽผ20-22 September, hosted by Pretoria Boys High in their 125th anniversary yea...
28/08/2026

๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฐ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—น๐˜€. ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฃ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ๐˜€. ๐—ข๐—ป๐—ฒ ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ด๐—ฒ.๐ŸŽผ

20-22 September, hosted by Pretoria Boys High in their 125th anniversary year. Experience the choirs and orchestras from all four schools, as well as several showstopping mass items.

Tickets sales opening soon!
๐—ฆ๐—ฒ๐˜ ๐—ฎ ๐—ฟ๐—ฒ๐—บ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ | ๐—ฆ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฒ ๐˜๐—ต๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ฒ

Afrikaanse Hoรซr Seunskool - Affies Afrikaanse Hoรซr Meisieskool Pretoria Pretoria High School for Girls

MEET THE CONDUCTORS | PRESTIGE CONCERT SERIES KLERKSDORP ๐ŸŽผBehind every great ensemble is a conductor who brings the musi...
28/08/2026

MEET THE CONDUCTORS | PRESTIGE CONCERT SERIES KLERKSDORP ๐ŸŽผ

Behind every great ensemble is a conductor who brings the music to life! โœจ
This Friday, the Prestige Concert Series in Klerksdorp brings together an exciting group of ensembles under the direction of these talented conductors:

๐ŸŽท Havana Jazz Club (North West Musikon) - Annalize Pretorius๏ฟฝ๐ŸŽป North West Musikon Symphony Orchestra - Itumeleng Pooe๏ฟฝ๐ŸŽผ North West Youth Orchestra - Mr Andre Oosthuizen and Prof Liesl van der Merwe๏ฟฝ๐ŸŽบ NWU Wind Ensemble - Andrรฉ Oosthuizen๏ฟฝ๐ŸŽถ Impromptu (Potchefstroom Gimnasium) - Friedel Wolff

Join us as these conductors lead their ensembles in an evening celebrating musical excellence, collaboration and the joy of live performance. ๐ŸŽถ

๐Ÿ“… Friday, 28 August 2026๏ฟฝโฐ 18:30๏ฟฝ๐Ÿ“ Oase Gemeente, Klerksdorp

๐ŸŽŸ๏ธ Tickets available here:
https://tickets.tixsa.co.za/event/prestige-concert-series-7-north-west

Built for Events That GrowWhether you're hosting 300 delegates or 30,000 attendees, your event technology should grow wi...
27/08/2026

Built for Events That Grow

Whether you're hosting 300 delegates or 30,000 attendees, your event technology should grow with you.

TIXSA's scalable platform is designed to support events of every size without compromising speed, security, or attendee experience.

Because your technology should never be the limiting factor.

๐Ÿ“ž 0128802635

๐Ÿ“ง [email protected]

Baie geluk aan die wenners van Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings by AfriForum Teater ontbytSAKE dankie dat j...
27/08/2026

Baie geluk aan die wenners van Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings by AfriForum Teater
ontbytSAKE dankie dat julle die spesifieke, onafhanklike Suid-Afrikaanse musiek platform bied en geskep het vir van die land se top kunstenaars..and Dr Victor congratulations with your lifetime achievement award! Well deserved!

Dis tyd vir  Die plek om te wees die naweek.Julle wil nie die Saterdag misloop nie - die verhoog gaan definitief vuurwar...
26/08/2026

Dis tyd vir
Die plek om te wees die naweek.
Julle wil nie die Saterdag misloop nie - die verhoog gaan definitief vuurwarm wees!

๐Ÿ“… 28 โ€“ 29 Augustus 2026
๐Ÿ“ Lekwena Privaat Wildreservaat, Potchefstroom

๐ŸŽŸ๏ธ ๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ป๐—ผ๐˜‚ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ง๐—ถ๐˜…๐˜€๐—ฎ:
https://tickets.tixsa.co.za/event/potchgeesfees2026
(Kaartjies is ook by die hekke beskikbaar)

Sal die skoen pas?๐Ÿ‘  Daar is net een manier om uit te vind! ๐ŸŽซ Bespreek jou kaartjies: https://bit.ly/AsDieSkoenPasATArabe...
25/08/2026

Sal die skoen pas?๐Ÿ‘  Daar is net een manier om uit te vind!

๐ŸŽซ Bespreek jou kaartjies: https://bit.ly/AsDieSkoenPasAT

Arabella droom van โ€™n lank-en-gelukkig-saam. Maar die prins ken nie haar naam nie en die goeie fee het โ€™n nuwe assistent wat โ€™n obsessie met papierwerk het. Verder meng die Prins se beterweterige jonger sussie die heeltyd in en sy beste vriend is meer gepla oor โ€™n titel en sy kuif.๐Ÿ‘ธโœจ

๐ŸŽถ KOOS DOEP โ€“ โ€™n Huldeblyk aan Koos du Plessis'n Lefra Produksies Met Wynand Strydom, Chanie Jonker op klavier en Leon G...
25/08/2026

๐ŸŽถ KOOS DOEP โ€“ โ€™n Huldeblyk aan Koos du Plessis
'n Lefra Produksies
Met Wynand Strydom, Chanie Jonker op klavier en Leon Gropp
Teks en regie: Frans Swart

Koos du Plessis โ€“ oftewel Koos Doep โ€“ se musiek leef steeds voort. Byna 40 jaar nรก sy dood bly liedjies soos Sprokie vir โ€™n stadskind, Kinders van die wind, Gebed en As almal ver is deel van die hart van Afrikaanse musiek.

Wynand Strydom, in samewerking met Lefra Produksies, bring hulde aan hierdie legendariese liedjieskrywer in die treffende produksie Koos Doep.

๐Ÿ“ AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum, Menlopark, Pretoria
๐Ÿ“… Sondag, 30 Augustus 2026
โฐ 15:00 โ€“ UITVERKOOP!
๐Ÿ”ฅ Ekstra vertoning: 12:00
๐ŸŽŸ๏ธ R220 per persoon

๐Ÿ‘‰ Bespreek nou by www.afriforumteater.co.za of klik op die skakel onder:
https://tickets.tixsa.co.za/event/koos-doep-ekstra-vertoning

Moenie hierdie besondere huldeblyk aan een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers misloop nie!

Address

25 Sovereign Drive, Milestone Place, Block B, Ground Floor, Middel & Partners, Route 21 Corporate Park, Corner Of Nellmapius And Goede Hoop Streets, Irene
Pretoria
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tixsa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tixsa:

Shortcuts

Share

Category