01/10/2019
Kom deel in n aand van musiek, lekker eet en kuier
Do. 17 Oktober om 18:00 tree ek op by NG Elarduspark ten bate van die Kleutergenot kleuterskool se fondsinsamelingprojek vir die Gr R groepie.
Bring ñ piekniekmandjie en ñ stoel en ek bring ñ verrassing vir julle saam!
Details is beskikbaar op die fototjie aangeheg.
Sien julle 17 Okt!
Theresa Erlank Events.
NvR Management.
Pieter Smith.
Pieter Smith II.
Eventfinder.