Kalahari Events

Kalahari Events We Bring Joy

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฆ HIERDIE VRYDAG & SATERDAG GAAN EPIC WEES BY UPTOWN! ๐Ÿ’ฆ๐Ÿ”ฅMaaitjies, maak reg vir โ€™n naweek propvol pret, water, lag en l...
17/09/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’ฆ HIERDIE VRYDAG & SATERDAG GAAN EPIC WEES BY UPTOWN! ๐Ÿ’ฆ๐Ÿ”ฅ

Maaitjies, maak reg vir โ€™n naweek propvol pret, water, lag en lekker bederf! ๐ŸŒˆ๐Ÿฅณ

Ons NUWE GLYBAAN is hier! ๐Ÿ’ฆ๐Ÿ› Kom gly, spat, spring en speel tot julle nie meer kan nie! Bring jou eie handdoek saam en maak reg vir hope waterpret! ๐Ÿ˜Žโ˜€๏ธ

๐Ÿ’› SATERDAG WORD DIT Nร“G LEKKERDER! ๐Ÿ’›
Die MINIONS kom kuier by Uptown! ๐ŸŒ๐Ÿคฉ
โฐ 11:00 tot 15:00
Kom ontmoet hulle, neem lekker fotoโ€™s en geniet die pret saam!

๐ŸŽ๐Ÿญ En wat is โ€™n lekker Saterdag sonder โ€™n HEERLIKE TOFFIE-APPEL? Kom bederf jouself terwyl die kinders speel en die hele familie lekker saamkuier!

VRYDAG + SATERDAG = UPTOWN PRET! ๐ŸŽ‰
๐Ÿ’ฆ Nuwe Glybaan
๐Ÿฐ Funpark
๐Ÿคฉ Minions op Saterdag
๐ŸŽ Toffie-appels
๐Ÿ” Lekker eetgoed
โค๏ธ Familiepret vir almal!

๐Ÿ“ Uptown Fun Park โ€“ Karakoelstraat 14, Upington

GLY โ€ข SPAT โ€ข SPEEL โ€ข EET โ€ข LAG โ€ข GENIET! ๐ŸŒˆ๐Ÿ’ฆ๐ŸŽ
๐ŸŽ‰ Waar die pret nooit stop nie! ๐ŸŽ‰

๐ŸŒŸ UPTOWN FUNPARK ๐ŸŒŸPRICE LIST & TRADING HOURSโฐ TRADING HOURSMonday โ€“ Friday: 07:00 โ€“ 18:00Saturday: 09:00 โ€“ 17:00Sunday: ...
10/08/2026

๐ŸŒŸ UPTOWN FUNPARK ๐ŸŒŸ

PRICE LIST & TRADING HOURS

โฐ TRADING HOURS

Monday โ€“ Friday: 07:00 โ€“ 18:00
Saturday: 09:00 โ€“ 17:00
Sunday: CLOSED
Public Holidays: 09:00 โ€“ 17:00

๐Ÿ’ฐ PRICE LIST

๐Ÿ› Children: R100
๐ŸŽ๏ธ Go-Karts: R35 for 3 laps
๐Ÿ”ซ Paintball: R65 per person
๐ŸŽฌ Movies: R50 per person

๐Ÿฟ Movie Showtimes:
09:00 | 13:00 | 15:00

โœจ Come visit, play and enjoy a fun-filled day at Uptown Funpark! โœจ

๐Ÿงฑ UPTOWN SE GROOT โ€œBOU โ€™N LEGO-MANNETJIEโ€ KOMPETISIE! ๐ŸงฑUPINGTON, DIS KOMPETISIETYD! ๐ŸŽ‰Hier is โ€™n uitdaging vir oud รฉn jon...
27/07/2026

๐Ÿงฑ UPTOWN SE GROOT โ€œBOU โ€™N LEGO-MANNETJIEโ€ KOMPETISIE! ๐Ÿงฑ

UPINGTON, DIS KOMPETISIETYD! ๐ŸŽ‰
Hier is โ€™n uitdaging vir oud รฉn jonk! Wys ons jou kreatiwiteit, bouvaardighede en verbeelding โ€” bou vir Uptown โ€™n reuse LEGO-mannetjie en WEN GROOT PRYSE! ๐Ÿ†

๐Ÿ”จ DIE UITDAGING

Jou LEGO-mannetjie moet:

1.8 m hoog staan.
Van karton, hout en/of herwinbare materiaal gemaak wees.
Vol kleur en kreatief versier wees.
Stewig genoeg wees om regop uitgestal te kan word.

Geen ouderdomsbeperking!
Geen inskrywingsfooi!
Geen inskrywingsvorm nodig nie!

Bring eenvoudig jou voltooide LEGO-mannetjie na:

๐Ÿ“ Uptown โ€“ 14 Karakoel Straat, Upington Industrial, Upington
๐Ÿ“… Voor of op 4 Augustus 2026

Die beoordeling vind plaas op 5 Augustus 2026, waarna die wenners telefonies en op ons Facebook-blad aangekondig sal word.

๐Ÿ† GROOT PRYSE!

๐Ÿฅ‡ 1ste Prys: R3 000 + 2 Burgers & Chips + 2 Movie Tickets
๐Ÿฅˆ 2de Prys: R2 000 + 2 Burgers & Chips + 2 Movie Tickets
๐Ÿฅ‰ 3de Prys: R1 000 + 2 Burgers & Chips + 2 Movie Tickets

En hier is die lekker deel: die wenners se LEGO-mannetjies sal by Uptown uitgestal word vir solank as wat Uptown Funpark bestaan! ๐ŸŒŸ

Upington, kom wys vir ons wat julle kan doen! Kry daardie karton, hout en herwinbare materiaal bymekaar en laat julle verbeelding hardloop. Ons kan nie wag om julle skeppings te sien nie!

๐Ÿ“ž Navrae: Stefanus โ€“ 060 528 9365

UPTOWN โ€“ GOOD FOOD โ€ข GOOD TIMES โ€ข GROOT PRET! ๐Ÿงฑ๐Ÿ”๐ŸŽฌ

๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ UPTOWN WATER G*T โ€“ ONS EERSTE LANGARM DANS! ๐ŸŽถ๐Ÿ’ฆKom kuier en langarm saam met ons op 8 Augustus 2026 omstreeks 19h00 by...
25/07/2026

๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ UPTOWN WATER G*T โ€“ ONS EERSTE LANGARM DANS! ๐ŸŽถ๐Ÿ’ฆ

Kom kuier en langarm saam met ons op 8 Augustus 2026 omstreeks 19h00 by Uptown, 14 Karakoelstraat, Upington Industrial!

๐ŸŽŸ๏ธ Slegs R100 per persoon
๐ŸงŠ Bring jou eie coolbox โ€“ R20 coolbox-fooi
๐Ÿ” Lekker eetgoed beskikbaar & platters kan vooraf bespreek word
๐ŸŽˆ Kinders: R100 vir Funpark + pizza of burger!

โš ๏ธ SLEGS 52 KAARTJIES BESKIKBAAR! Geen inloop โ€“ slegs voorafbesprekings.

๐Ÿ“ž Stefanus: 060 528 9365
๐Ÿ“ง [email protected]

๐Ÿ”ฅ Trek jou dansskoene aan โ€“ Uptown gaan LANGARM! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐Ÿ”ฅ ONS IS OP SOEK NA UPINGTON SE TOP 5 INFLUENCERS! ๐Ÿ”ฅWie is die mense wat volgens jou die dorp laat praat, inspireer, ver...
10/06/2026

๐Ÿ”ฅ ONS IS OP SOEK NA UPINGTON SE TOP 5 INFLUENCERS! ๐Ÿ”ฅ
Wie is die mense wat volgens jou die dorp laat praat, inspireer, vermaak en die beste inhoud skep? ๐Ÿ“ฑโœจ
๐Ÿ‘‡ Kommentaar hieronder en tag jou gunsteling influencer! ๐Ÿ‘‡
๐Ÿ† Die 5 name wat die meeste genoem word, maak ons Top 5 Upington Influencers lys!
๐Ÿ“ Upington ๐Ÿ“ธ TikTok | Facebook | Instagram
๐Ÿ’ฌ Comment jou gunsteling influencer hieronder! ๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡๐Ÿ‘‡

๐ŸŽ‰ KOMPETISIE TYD ๐ŸŽ‰Like ๐Ÿ‘ en Share ๐Ÿ”„ ons nuwe besigheid se Facebook profiel!En antwoord die vraag: ๐Ÿ“ Waar gaan ons nuwe p...
17/05/2026

๐ŸŽ‰ KOMPETISIE TYD ๐ŸŽ‰
Like ๐Ÿ‘ en Share ๐Ÿ”„ ons nuwe besigheid se Facebook profiel!

En antwoord die vraag:
๐Ÿ“ Waar gaan ons nuwe perseel wees?
๐Ÿ‘€ Wenner staan kans om โ€™n lekker verrassing/prys te wen!

Maak seker jy: โœ… Like ons blad โœ… Share die post โœ… Sit jou antwoord in die comments
Sterkte almal! ๐ŸŽŠ

https://www.facebook.com/share/1GQbQeRiav/


Uptown Funpark

๐ŸŽ‰๐ŸŒ† UPTOWN RESTAURANT & FUNPARK โ€“ IETS GROOT IS OPPAD NA UPINGTON! ๐ŸŒ†๐ŸŽ‰Maak reg vir โ€™n plek soos wat Upington nog NOOIT ges...
13/05/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŒ† UPTOWN RESTAURANT & FUNPARK โ€“ IETS GROOT IS OPPAD NA UPINGTON! ๐ŸŒ†๐ŸŽ‰
Maak reg vir โ€™n plek soos wat Upington nog NOOIT gesien het nieโ€ฆ ๐Ÿ˜๐Ÿ”ฅ
โ€™n plek waar families saam lag, kinders hulself geniet, vriende memories bou en waar daar altyd iets exciting gebeur!
๐Ÿ” Uptown Restaurant bring nie net ongelooflike kos nieโ€ฆ
ons bring โ€™n hele EXPERIENCE vir oud en jonk! ๐ŸŽก๐ŸŽฎ๐ŸŽ๏ธ
โœจ Wat kan jy verwag?
๐ŸŽ  Massive Funpark
๐ŸŽ๏ธ Go Carts
๐Ÿ”ซ Paintball Arena
๐ŸŽฎ Game Room & Arcade
๐ŸŽฌ Klein Movie Theater
๐Ÿ’ช Fitness Area
๐Ÿง—โ€โ™€๏ธ Indoor avontuur & aktiwiteite
๐ŸŽ‰ Partytjies, events & specials
๐Ÿ• Amazing food & lekker vibes vir die hele familie
By Uptown gaan dit nie net oor eet nieโ€ฆ
dit gaan oor FUN, herinneringe, energie en โ€™n plek waar almal welkom voel โค๏ธ
Van die klein kinders tot die grootmense wat nog jonk van gees is ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ
Uptown gaan die nuwe heartbeat van entertainment in Upington wees!
๐Ÿšจ En glo onsโ€ฆ hierdie is NET die begin.
Daar is nog BAIE surprises oppad ๐Ÿ‘€
๐Ÿ“OPENING: 7 AUGUSTUS 2026
๐Ÿ“UPINGTON
๐Ÿ”ฅ Hou hierdie spasie dopโ€ฆ want Uptown gaan MAL wees! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ”ฅ OPSOEK NA โ€™N CHEF โ€“ NUWE RESTAURANT OPEN BINNEKORT! ๐Ÿ”ฅOns is opsoek na โ€™n passievolle en hardwerkende Chef vir โ€™n splin...
05/05/2026

๐Ÿ”ฅ OPSOEK NA โ€™N CHEF โ€“ NUWE RESTAURANT OPEN BINNEKORT! ๐Ÿ”ฅ

Ons is opsoek na โ€™n passievolle en hardwerkende Chef vir โ€™n splinternuwe plek wat in Augustus 2026 in Upington oopmaak.

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ Vereistes:

Hoef nie noodwendig gekwalifiseerd te wees nie
Moet voorheen in โ€™n restaurant gewerk het
Moet kan kos maak en onder druk werk
Wye kennis van disse en kreatiwiteit in die kombuis
Betroubaar, netjies en trots op jou werk

๐Ÿ’ฅ As jy iemand is wat lief is vir kos, nuwe idees bring en โ€™n kombuis kan laat lewe kry โ€“ dan soek ons JOU!

๐Ÿ“ Ligging: Upington Area

๐Ÿ“ฒ Stuur jou belangstelling via WhatsApp na:
Stefanus โ€“ 060 528 9365

โ€™n Groot en opregte dankie aan Waldo Visser en die hele span van Dynamic Vibez Upington ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅBaie dankie vir julle ongeloof...
30/03/2026

โ€™n Groot en opregte dankie aan Waldo Visser en die hele span van Dynamic Vibez Upington ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ

Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning as hoofborg van die Kalahari Hartklop Fees 2026.

Sonder julle betrokkenheid, energie en professionaliteit sou hierdie fees nie dieselfde hartklop gehad het nie. Julle het nie net toerusting en tegniese ondersteuning gebring nie โ€” julle het atmosfeer, gees en lewe na die fees gebring. Julle passie vir die gemeenskap en bereidwilligheid om saam te bou aan iets besonders het โ€™n merkbare en blywende verskil gemaak.

Dynamic Vibez was nie net โ€™n borg nie โ€” julle was โ€™n pilaar waarop hierdie fees gestaan het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie dat julle saam met ons geglo het in die droom om โ€™n nuwe tradisie vir Upington en die Kalahari te vestig. โค๏ธโœจ

Mag hierdie net die begin wees van โ€™n lang en suksesvolle pad saam.

Met groot waardering en respek
Stefanus Viljoen & Tanya Hannekom
Kalahari Events
Organiseerders van die Kalahari Hartklop Fees 2026

๐Ÿ™ Ondersteun asseblief Dynamic Vibez Upington โ€” โ€™n plaaslike besigheid wat werklik โ€™n verskil maak in ons gemeenskap en altyd werk van uitstaande gehalte lewer.

BEDANKINGSBRIEFKalahari Hartklop Fees 2026Geagte Vriende, Borge, Deelnemers, Stalletjiehouers, Kunstenaars, Vrywilligers...
30/03/2026

BEDANKINGSBRIEF
Kalahari Hartklop Fees 2026

Geagte Vriende, Borge, Deelnemers, Stalletjiehouers, Kunstenaars, Vrywilligers en Gemeenskapslede

Met opregte dankbaarheid en groot waardering wil ons, Stefanus Viljoen en Tanya Hannekom, namens Kalahari Events, vir elkeen van julle uit die diepte van ons harte dankie sรช vir julle ongelooflike bydrae tot die sukses van die Kalahari Hartklop Fees 2026.

Hierdie fees was nie net โ€™n geleentheid nie โ€” dit was โ€™n bewys van wat moontlik is wanneer โ€™n gemeenskap saamstaan. ๐Ÿค
Elke hand wat gehelp het, elke borg wat vertroue getoon het, elke deelnemer wat energie ingebring het, en elke persoon wat opgedaag het om deel te wees โ€” het saam iets besonders geskep.

Die ware hartklop van hierdie fees was nie net die musiek, die lag, die kompetisies of die kos nieโ€ฆ dit was julle. Julle ondersteuning, samewerking en entoesiasme het hierdie dag omskep in โ€™n herinnering wat nog lank in ons harte sal leef. โค๏ธ

Ons glo opreg dat hierdie fees die begin is van โ€™n nuwe tradisie vir ons gemeenskap โ€” een wat mense nader aan mekaar bring, hoop bou en trots laat groei op wie ons is en waar ons vandaan kom.

Dankie dat julle saam met ons gedroom het.
Dankie dat julle saam met ons gebou het.
Dankie dat julle saam met ons die Hartklop van die Kalahari laat klop het. ๐Ÿ’›

Ons sien met groot opgewondenheid uit daarna om hierdie pad saam met julle voort te stap in die jare wat kom.

Sien julle 27 Maart 2027 โ€” selfde plek.

Met opregte waardering

Stefanus Viljoen
Tanya Hanekom
Marlize Moller
& Kalahari Events Span

Address

Middelpos
Upington
8860

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27605289365

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Events:

Shortcuts

Share