Plaastoe

Plaastoe 7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.

Sien julle more by Plaastoe! MARKDAG BY PLAASTOE
09/08/2026

Sien julle more by Plaastoe!
MARKDAG BY PLAASTOE

๐ŸŒพ Boeretroos & Plaastoe bied aan: MARKDAG BY PLAASTOE! ๐ŸŒพ

Maak โ€™n draai en geniet โ€™n ontspanne wintersoggend op die plaas! Bring die hele gesin vir โ€™n dag vol lekker kos, vars produkte, unieke geskenke, musiek en hope pret vir die kinders.

๐Ÿ—“๏ธ Maandag, 10 Augustus
๐Ÿ•˜ 09:00 โ€“ 14:00
๐Ÿ“ Plaastoe, Keimoesweg
๐ŸŽŸ๏ธ GRATIS INGANG

Kom ondersteun ons plaaslike uitstallers, geniet die Plaastoe-atmosfeer en maak โ€™n dag daarvan. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! ๐ŸคŽ๐ŸŒพ

Tag gerus iemand wat saam met jou moet kom kuier! ๐ŸŒป

๐Ÿ’™๐Ÿค๐Ÿ’š๐ŸงกOns sien uit vir julle kuier!
07/08/2026

๐Ÿ’™๐Ÿค๐Ÿ’š๐ŸงกOns sien uit vir julle kuier!

๐Ÿ’™๐ŸคInterjol Geesvang by Plaastoe!๐Ÿงก๐Ÿ’š

Trek jou alumni-klere aan, kom kuier en geniet โ€™n drankie op die huis! ๐Ÿปโ˜•๏ธ๐Ÿฅค

T&Cโ€™s - slegs geldig vir sit-down.

โ€™n Klein Bok met groot drome. ๐Ÿ’š๐Ÿ‰๐Ÿ’›Daar is iets besonders daaraan om โ€™n kind se oรซ te sien ophelder wanneer alles presies ...
05/08/2026

โ€™n Klein Bok met groot drome. ๐Ÿ’š๐Ÿ‰๐Ÿ’›

Daar is iets besonders daaraan om โ€™n kind se oรซ te sien ophelder wanneer alles presies is soos hy dit gedroom het. Van groen en goud, tot die laaste klein detail โ€“ hierdie Bokfees was met baie liefde beplan.

Baie dankie dat ons deel kon wees van Hian-Ben se spesiale dag. Ons hoop hy sal nog lank onthou hoe hy sy 7de verjaardag soos โ€™n ware Springbok-kampioen gevier het! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ†

Dekor: The crate lady

๐Ÿ’™๐ŸคInterjol Geesvang by Plaastoe!๐Ÿงก๐Ÿ’šTrek jou alumni-klere aan, kom kuier en geniet โ€™n drankie op die huis! ๐Ÿปโ˜•๏ธ๐ŸฅคT&Cโ€™s - sle...
03/08/2026

๐Ÿ’™๐ŸคInterjol Geesvang by Plaastoe!๐Ÿงก๐Ÿ’š

Trek jou alumni-klere aan, kom kuier en geniet โ€™n drankie op die huis! ๐Ÿปโ˜•๏ธ๐Ÿฅค

T&Cโ€™s - slegs geldig vir sit-down.

Die mooiste oomblikke vra nie veel nieโ€ฆ net oop lug, rustige uitsigte en tyd saam met die mense wat saak maak. ๐ŸŒ…Los die ...
31/07/2026

Die mooiste oomblikke vra nie veel nieโ€ฆ net oop lug, rustige uitsigte en tyd saam met die mense wat saak maak. ๐ŸŒ…
Los die kantoor, die verkeer en die vier mure vir โ€™n rukkie agter.
Plaastoe is net 7 km buite die dorp โ€“ nader aan rus as wat jy d**k. ๐Ÿ’›

Jy hoef nie ure te ry om uit die dorp te ontsnap nie.๐Ÿ”ฅ Braai op die duin.๐Ÿ›ป Kinders speel in die rooi Kalahari-sand.๐ŸŒณ Jy ...
30/07/2026

Jy hoef nie ure te ry om uit die dorp te ontsnap nie.

๐Ÿ”ฅ Braai op die duin.
๐Ÿ›ป Kinders speel in die rooi Kalahari-sand.
๐ŸŒณ Jy ontspan onder die bome.

Dis waarvoor Plaastoe daar is โ€“ net 7 km buite Upington, waar die Kalahari jou laat vergeet hoe naby die dorp eintlik is. ๐ŸคŽ

Vir wie sien ons vandag? ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜
29/07/2026

Vir wie sien ons vandag? ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederf Dag by Plaastoe ๐ŸŒฟ

๐Ÿ˜‰ ๐—ž๐—ฒ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ถ๐—ฒ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐—™๐—ฎ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ? ๐——๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ โ€“ ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ผ๐—ณ ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ช๐—ต๐—ฎ๐˜๐˜€๐—”๐—ฝ๐—ฝ. Hulle sal jou dalk selfs vir n koffie โ€œstickโ€! โ˜•๐Ÿ˜„

Elke Woensdag bederf ons almal 60 jaar en ouer met 10% afslag. โ˜•๐ŸŒธ

๐Ÿ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
๐Ÿ•˜ 09:00 โ€“ 16:00

โ˜•๐Ÿฅ‘ Ontbyt? Ons het jou!Begin jou dag met ons heerlike Avo & Plaasbrood Toast, perfek afgerond met โ€™n romerige cappuccino...
28/07/2026

โ˜•๐Ÿฅ‘ Ontbyt? Ons het jou!

Begin jou dag met ons heerlike Avo & Plaasbrood Toast, perfek afgerond met โ€™n romerige cappuccino wat elke slukkie die moeite werd maak. ๐ŸŒฟ

Kom geniet die rustige plaasatmosfeer, goeie koffie en vars ontbyt.

๐Ÿ“ Ontbyt daagliks (Wo. - Sat.) tot 11:00

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederf Dag by Plaastoe ๐ŸŒฟ๐Ÿ˜‰ ๐—ž๐—ฒ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ถ๐—ฒ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐—™๐—ฎ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ? ๐——๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ โ€“ ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ...
27/07/2026

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederf Dag by Plaastoe ๐ŸŒฟ

๐Ÿ˜‰ ๐—ž๐—ฒ๐—ป ๐—ท๐˜† ๐—ถ๐—ฒ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐—™๐—ฎ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐—ถ๐˜€ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ? ๐——๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ โ€“ ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ผ๐—ณ ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ช๐—ต๐—ฎ๐˜๐˜€๐—”๐—ฝ๐—ฝ. Hulle sal jou dalk selfs vir n koffie โ€œstickโ€! โ˜•๐Ÿ˜„

Elke Woensdag bederf ons almal 60 jaar en ouer met 10% afslag. โ˜•๐ŸŒธ

๐Ÿ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
๐Ÿ•˜ 09:00 โ€“ 16:00

๐ŸŒธโœจ โ€™n Sprokiesdag vir โ€™n baie spesiale dogtertjie! ๐Ÿงšโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’•Elke klein detail is met liefde saamgestel om Thalia se 6de verj...
27/07/2026

๐ŸŒธโœจ โ€™n Sprokiesdag vir โ€™n baie spesiale dogtertjie! ๐Ÿงšโ€โ™€๏ธ๐Ÿ’•

Elke klein detail is met liefde saamgestel om Thalia se 6de verjaarsdag in โ€™n ware feetjieparadys te omskep. ๐ŸŒธ๐Ÿฆ‹

๐Ÿ“ Op soek na die perfekte plek vir jou volgende verjaarsdag of spesiale geleentheid? Kontak ons gerus โ€“ ons help graag om jou droomdag โ€™n werklikheid te maak.

Dekor : The crate lady

Address

Plot 9249, N14
Upington
8800

Telephone

+27833570914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaastoe:

Share