Partytjie Bytjies

Partytjie Bytjies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Partytjie Bytjies, Party Entertainment Service, Upington.

Wes kerk se basaar. Kom ondersteun ons!
27/05/2024

Wes kerk se basaar. Kom ondersteun ons!

Die kunstannie is terug! Hierdie is vir oud en jonk, groot en klein. Kom maak jou eie pottery bederf vir daai spesiale i...
01/02/2024

Die kunstannie is terug! Hierdie is vir oud en jonk, groot en klein. Kom maak jou eie pottery bederf vir daai spesiale iemand of sommer jouself!
Daar sal verfpakkies teen baie goedkoop beskikbaar wees om jou projek by die huis te versier. Die klei neem ʼn rukkie om droog te raak.
Besprekings noodsaaklik, slegs 10 plekke per les beskikbaar

Voorspoedige Nuwe jaar almal!
01/01/2024

Voorspoedige Nuwe jaar almal!

Bring jou kinders na die Kalahari Kuierfees se kindertent toe, ek Angelique Laubscher Kuns en lees Akademie en Nicolene ...
15/09/2022

Bring jou kinders na die Kalahari Kuierfees se kindertent toe, ek Angelique Laubscher Kuns en lees Akademie en Nicolene Jordaan van Art by Nicolene Jordaan gaan hulle besig hou en vermaak!

26/01/2022

Môre alle kunsliefhebbers! Daar is nog plekke beskikbaar vir kunsklasse. Ek begin by potloodsketse en gaan alle mediums verken. Van klei tot mosaïek en resin. Ons gaan leer om met alles te werk. Ek gaan ander kunstenaars ook betrek vir 'n les of twee.

17/01/2022
24/12/2021

Oh my "Gin" ne!!!🍸🎨

Tag jou vrien"gin" in die comments en watch this space👀💃

  are what life is made of!  Lekker pret saam met Partytjie Bytjies!Vir meer inligting om jou kinderpartytjie of funksie...
22/11/2021

are what life is made of! Lekker pret saam met Partytjie Bytjies!
Vir meer inligting om jou kinderpartytjie of funksie te help reël, kontak Angelique - 072 304 9744 | Anine - 082 263 9944

Asook 16&17 Desember. KEIMOES KOOP EN VERKOOP kakamas koop en verkoop Kakamas, Northern Cape KEIMOES ADVERTEER
22/11/2021

Asook 16&17 Desember. KEIMOES KOOP EN VERKOOP kakamas koop en verkoop Kakamas, Northern Cape KEIMOES ADVERTEER

Dit is gesiggies soos hierdie wat die kleinste en die grootste partytjie die moeite werd maak.  Kinders moet slegs vreug...
15/11/2021

Dit is gesiggies soos hierdie wat die kleinste en die grootste partytjie die moeite werd maak. Kinders moet slegs vreugde en vrede in hul jong lewens ervaar.
Vir meer inligting om jou kinderpartytjie of funksie te help reël, kontak Angelique - 072 304 9744 | Anine - 082 263 9944

'n Partytjie in die kalahari is sinoniem met die natuur van ons omgewing.  Partytjie Bytjies doen nie net kinderpartytji...
08/11/2021

'n Partytjie in die kalahari is sinoniem met die natuur van ons omgewing. Partytjie Bytjies doen nie net kinderpartytjies nie. Ons doen jaarafsluitings, "launch" funksies vir besighede en vele meer.
As jy 'n funksie moet organiseer en jy weet nie waar om te begin nie? Kontak ons. Dis ons passie.
Vir meer inligting om jou kinderpartytjie of funksie te help reël, kontak
Angelique - 072 304 9744
Anine - 082 263 9944

Address

Upington
8801

Telephone

+27822639944

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Partytjie Bytjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share