Fatman

Fatman Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fatman, Pretoria, Pretoria.
(1)

Luister/Kyk my nuwe enkelsnit BRAAI & LAWAAI hier: https://fatman.lnk.to/BraaiEnLawaai

Kry jou FATMAN EN VRIENDE kaartjies hier: https://tickets.tixsa.co.za/event/fatman-en-vriende-n-groot-verjaarsdagskuier/tag/AT45

Besprekings: [email protected]

16/06/2026

Net nie die FORD nieβ€¦πŸ˜…

Action Ford Louis Trichardt
CFAO Mobility
Ford Motor Company

15/06/2026

Ek d**k sy wil net seker maak ek braai nie vanaand nie…Wat d**k julle?

15/06/2026

En so lyk die uitslag van die
TOP 20 🎼 vir die afgelope SATERDAG 13 Junie 2026.

Veels Geluk aan elke Kunstenaar met hulle posisie op die TOP 20 🎼πŸ’ͺ

Baie Baie Geluk aan ons Nuwe Nommer 1 πŸ’₯ die afgelope week! met ROYAL KALAHARI 🎼

Hier volg 'n lys van al die Kunstenaars tans op die TOP 20 en elkeen se individuele vordering tussen die vorige Saterdag & hierdie afgelope Saterdag. Onthou ook: Stemlyne is tans oop op ons webwerf by www.hartiesfm.com.

20.) Boshoff Arendse - AREND *(Nuut)
19.) - Nuwe Begin *(Nuut)
18.) - Alles is Moontlik *(Nuut)
17.) Barto - Sink in die Hemel in (20/+3)***
16.) Lu-Anel - Ek en Jy Bly Oor (17/+1)*
15.) Schwabie - Alles (13/-2)
14.) Christi van Niekerk - Die Digter (11/-3)
13.) Tree63 - Voyage (18/+5)*******
12.) Adam - Chane (10/-2)
11.) Kurt Darren & Spoegwolf - Hemel op Tafelberg (09/-2)
10.) Dassie & Robbie Wessels - Koop vir jou 'n Bakkie (08/-2)
09.) Marno van der Merwe - Soet Wees (07/-2)
08.) Pieter Rischmuller - Dis Bedoel (06/-2)
07.) Barto - Swaartekrag (05/-2)
06.) Fatman - Braai & Lawaai (04/-2)
05.) Jan Jan Jan - Tant Tilla (15/+10)*********
04.) Franco - Kaal Si*****te (03/-1)
03.) Bobby van Jaarsveld - My Tipe (19/+16)**************
02.) Dirk van der Westhuizen - Amper (01/-1)
01.) Ampie - Royal Kalahari (02/+1)*****************

Neem ook Kennis: Ons 3 nuwe toevoegings tot die TOP 20 word getag.

Neem ook Kennis dat die TOP 20 ook beskikbaar is op die digitale platform . Hier volg die skakel:

https://open.spotify.com/playlist/6cPg4dIvrfRgIPwbMhjDYn?si=5-PISgDZQRGeUFZojNji2w&pi=vXGIg_LVRWSAj

Baie Baie Geluk πŸ’₯ Geluk aan ons Beste Presteerder die afgelope Saterdag πŸŽ‰ Bobby Van Jaarsveld met MY TIPE 🎼


14/06/2026

πŸŽ‰ DORPTOE VADERSDAG KOMPETISIE

Nou het jy die kans om jou Pa (of jouself!) te bederf met 'n ongelooflike Buffelsfontein Hamper ter waarde van R4 000!

πŸ† PRYS:

βœ” Buffelsfontein Geskenkpak ter waarde van R4 000

🎟 HOE OM IN TE SKRYF:

Koop jou kaartjie tussen 12 Junie & 21 Junie en staan 'n kans om hierdie fantastiese prys te wen!

Waarom jy moet deelneem:

πŸ”₯ Premium Buffelsfontein-produkte
πŸ”₯ Perfekte geskenk vir enige Pa
πŸ”₯ Ongelooflike waarde vir geld
πŸ”₯ Een gelukkige wenner stap weg met die hele pakket!

Trekking: 22 Junie 2026

πŸ“ Kry jou kaartjies vandag!

https://itickets.co.za/events/485759

13/06/2026

Want elke dag is braaidag! Het jy al jou BRAAI & LAWAAI vleis gaan kry by Hokaai? Beskikbaar by elke HOKAAI!

13/06/2026

Die Fatman BRAAI & LAWAAI reeks is reeds beskikbaar by Hokaai Meatmarket! πŸ₯©πŸ”₯

Perfek vir jou naweekbraai, rugbydag of enige geleentheid waar goeie kos en lekker kuier bymekaar kom!

πŸ”₯ BRAAI & LAWAAI BOEREWORS – R99.90 p/kg
πŸ” BRAAI & LAWAAI CHARGRILL PATTIES – R89.90 p/kg
πŸ— BRAAI & LAWAAI CHICKEN FLATTIES – R69.90 p/kg
🍒 BRAAI & LAWAAI SEMI-DEBONED CHICKEN THIGH SKEWERS – R89.90 p/kg

Moenie uitmis nie – kom kry jou gunstelinge en maak gereed vir 'n naweek vol Braai & Lawaai! 🎡

Beskikbaar teen die ongelooflike prys tot en met die 19de Junie 2026

πŸ“ Beskikbaar by jou naaste Hokaai Vleismark Tak.
www.hokaaimeatmarket.com

Kom help vir my en  uit die tronk uit hier by Loftus Park!
12/06/2026

Kom help vir my en uit die tronk uit hier by Loftus Park!

Address

Pretoria
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fatman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share