Snowflake Potchefstroom

Directions Website Contact the business

Snowflake Potchefstroom Great Food, Live Music, Markets, Venue for Functions, Weddings and new product launches. This once a month event is sure to stimulate all the senses.
(274)

Snowflake is ‘n industriële gebou wat dateer uit die 1920’s wat op vindingryke maniere nuwe lewe gekry het as multi-dimensionele kompleks vir alle generasies. Oor die afgelope 16 jaar het die ou meule in Potchefstroom organies ontwikkel as tuiste vir die wye spektrum kunste waar letterlik alle sintuie gestimuleer word en liggaam, siel en gees hier herlaai en gevoed word. Snowflake as gevestigde venue het die afgelope dekade nasionaal nie alleen bekendheid verwerf vir die eksklusiewe aanbieding van hoë profiel visuele en musikale kunstenaars nie, maar het ook oor hierdie tydperk ‘n onmisbare platvorm geskep as veeldoelige venue kompleks waar ‘n legio verkeidenheid geleenthede aangebied word soos:
• feeste
• markte
• musiekuitvoerings
• kunsuitstallings
• soiree
• bier- en wynfeeste
• sosiale bewusmakingsgeleenthede
• fondsinsamelings geleenthede
• troues
• dinees en
• banketgeleenthede

Snowflake market
The Snowflake market is the place to experience goodness! Great variation of good food, live music, drinks, handcrafted products and fresh produce will be found here at this old mill building from the 1920’s. The market changed from Saturday to Friday evenings since May 2016. It showed that both the
Friday evening and Saturday mornings attract people with different needs at both times and give more options to experience the atmosphere of the variation of spaces. It is a popular meeting place for families of all ages and young people alike.

Hungry Eyes Monday😍 | Giant cookie Vars gebak, ‘n perfekte bederfie! Die karamel koekie het die perfekte balans tussen k...
12/10/2026

Hungry Eyes Monday😍 | Giant cookie

Vars gebak, ‘n perfekte bederfie! Die karamel koekie het die perfekte balans tussen krakerig en taai! Kom maak gerus ‘n draai!!!!

Die Kunsuitstalling eindig die 26ste Oktober! Kom maak gerus ‘n draai om te kyk of iets nie dalk jou oog vang nie! 🖼️
08/10/2026

Die Kunsuitstalling eindig die 26ste Oktober! Kom maak gerus ‘n draai om te kyk of iets nie dalk jou oog vang nie! 🖼️

A market after a long week - is just what you need! Kom en geniet die mark saam ons díé naweek!!!🪩
07/10/2026

A market after a long week - is just what you need! Kom en geniet die mark saam ons díé naweek!!!🪩

06/10/2026

Die Universiteit se koshuise zoep bietjie bymekaar😘🪩 en ons LOVE die opwinding wat julle na Snowflake toe bring!!

Hungry Eyes Monday😍 | Puppuccino‘n Whipped cream bederfie vir jou vier-voet-kinders🐾 Hulle verdien ook ‘n bederfie af en...
05/10/2026

Hungry Eyes Monday😍 | Puppuccino

‘n Whipped cream bederfie vir jou vier-voet-kinders🐾 Hulle verdien ook ‘n bederfie af en toe!!

Kom bederf jouself met die lekkerste pizza in die dorp en ‘n rondte pool🎱🍕
02/10/2026

Kom bederf jouself met die lekkerste pizza in die dorp en ‘n rondte pool🎱🍕

29/09/2026

Snowflake is jou oplossing tot elke probleem :

Woelige kinders?- laat hulle dit uithardloop op die padelbaan.
Reën?- golf simulators het nie weerligstraal waarskuwings nodig nie.
Honger?- pizza special-Ma,Di,Do.
Family date night? - Pool is verniet op Dinsdae vanaf 18:00.
Lus vir ‘n nuwe scene? - ons het meer as genoeg gesellige hoekies vir klets.

Hungry Eyes Monday | Blueberry Muffin🫐 Vars en smullekker. ‘n Splinter nuwe item - perfek as ‘n vinnige happie voor werk...
28/09/2026

Hungry Eyes Monday | Blueberry Muffin🫐

Vars en smullekker. ‘n Splinter nuwe item - perfek as ‘n vinnige happie voor werk of tussendeur besige oomblikke!

stART die skoolvakansie reg! Kom loer bietjie na ons KUNSuitstalling en vier gerus FEES - of jy pool, padel, golf speel ...
28/09/2026

stART die skoolvakansie reg! Kom loer bietjie na ons KUNSuitstalling en vier gerus FEES - of jy pool, padel, golf speel of sommer net kom pizza eet!🍕🪩

Dinee Seisoen | 🪩‘n Dankie sê aan elke koshuis, fakulteit, skool en groep wat ons ondersteun. Dis vir ons ‘n groot eer e...
23/09/2026

Dinee Seisoen | 🪩

‘n Dankie sê aan elke koshuis, fakulteit, skool en groep wat ons ondersteun. Dis vir ons ‘n groot eer en baie pret. Tag hierdie man wat nes ons, so baie van ons servette hou!

Address

1 Piet Bosman Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snowflake Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Snowflake Potchefstroom:

Shortcuts

Share

Category