
29/04/2025
De Fines' Restaurant & Kroeg MAAK OOP
Donderdag die 1ste Mei is Werker's Vakansie Dag - so vat die dag af en kom join ons vir ons Opening
Vanaf 10uur
Die Restaurant & Kroeg sal Vrydae & Saterdae oop wees
van 10 tot laat
Lekker naweek specials
πππ«π₯ͺπ₯πππ₯©π₯π§π₯πππ₯π₯πππ
Kom maak n draai en kuier lekker saam