26/07/2026
"Die Here jou God bring jou na 'n goeie land... 'n land van koring, gars, wingerde, vyebome en granate." – Deuteronomium 8:7–8
Twee harte wat een word , maar ook die belofte van 'n lewe gevul met God se goedheid, oorvloed en seën. Mag julle liefde, soos die granaat, ryk wees aan lewe en vrug.
》》》"Borduursels van granate is gebruik as versiering om die soom van die hoëpriester se kleed en Koning Salomo het die twee beroemde pilare by die ingang van die Tempel ook met granate in reliëf versier – boonop was hulle elkeen bekroon met tweehonderd klipwerk granate".《《《
Bianca & Jaco
-Elim venue