Ultimate Events SA

Ultimate Events SA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ultimate Events SA, Event Planner, 87 Jim Van Der Merwe St, Centurion.

Dis nie net ‘n show nie…Dis ‘n reunionDis afrikaanse musiek onder Dubai se ligte🎼 Spoegwolf kom UAE toe 🤘Kry jou kaartji...
25/02/2026

Dis nie net ‘n show nie…
Dis ‘n reunion
Dis afrikaanse musiek onder Dubai se ligte
🎼 Spoegwolf kom UAE toe 🤘

Kry jou kaartjie hier 👉 ticketsfy.net/event/spoegwolf-one-night-in-dubai-2026/

Spoegwolf South Africans In the Sandpit (UAE) South Africans in Dubai South African's In Dubai: Want Ek Wil Kaalvoet Sokkie Dubai Barasti - Dubai

19 April 2026 Launch ons die nuwe Joshua na die Reën projek. Van julle ken al die nuwe alternatiewe dimensie wat ons   n...
28/01/2026

19 April 2026 Launch ons die nuwe Joshua na die Reën projek. Van julle ken al die nuwe alternatiewe dimensie wat ons noem. En 19 April in Pretoria stig ons ,soos ‘n pyl uit ‘n boog, in samewerking met die eerste van sy soort, 🥁🥁🥁🥁🥁🏹 DIE NIMMERFEES 🏹 by die

Dit gaan iets wees soos wat jy nog nooit by ‘n fees beleef het nie.

Imagine ‘n dag met bands wat almal musiek maak met die intensie om te gee. ‘n Bier in die lug en goeie wyn in jou glas. ‘n Feesmaal in die skemerson. Iets nuuts, iets lig.

Daar gaan ook nuwe dinge wees wat jy kan beleef, dinge wat ons deur die jare gevind het ons harte oopmaak om net nog meer van God te kan ervaar. En as julle keen is sal dit so epic wees om saam met julle asem te kan haal, te mediteer, ons lywe te strek sodat die bloed weer deur ons are kan vloei en ons mekaar kan inspireer om beter mense te wees.

Laat die dag jou betower. In die bewustheid van die oomblik. Omring deur bome op die rug van musiek soos branders, in die kuns van saamwees op die reis van menswees.

Kaartjies is beskikbaar by www.jndr.co.za

1 week to go! 🤩As jy nog nie jou kaartjies het vir GSTRiNG live at Kleinkaap, is die jou teken! 🛎️ 29 Januarie 2026📍Klei...
25/01/2026

1 week to go! 🤩

As jy nog nie jou kaartjies het vir GSTRiNG live at Kleinkaap, is die jou teken!

🛎️ 29 Januarie 2026
📍Kleinkaap - 87 Jim van der Merwe street, Clubview
🍺 R150 pp (Show only) of R350 pp (Burger & Show)

Kaartjies beskikbaar aanlyn by https://kleinkaap.co.za/eventsandfestivals/

Vir die tweede keer kom Spoegwolf na Dubai. Die keer saam met Kurt Darren. Op die strand kom ons saam om deel te wees va...
05/01/2026

Vir die tweede keer kom Spoegwolf na Dubai. Die keer saam met Kurt Darren.
Op die strand kom ons saam om deel te wees van die warm hart van Suid-Afrikaners.

Ons bring liedjies soos sonsambrele
ons bring gees,
ons bring Afrikaans,
en ’n plek om te dans in die sand.

Na die vertoning is Kurt op die verhoog vir ‘n epic afterparty!

Kaartjies beskibaar by ticketsfy.net/event/spoegwolf-one-night-in-dubai-2026/

🏉Die Veiling Sasolburg - Vanaand 🏉🇿🇦 Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!📅 8 Nove...
08/11/2025

🏉Die Veiling Sasolburg - Vanaand 🏉

🇿🇦 Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!

📅 8 November 2025
📍Die Veiling - Sasolburg
🕔 Tyd: 17:00 - 24:00

Program:
17:00 - Hekke open
18:30 ~ 20:15 - Vancoet
20:30 ~ 21:45 - Steve Hofmeyr
22:00 ~ 24:00 - 🇿🇦Springboks vs France 🇫🇷

Kom kuier saam vir musiek, rugby en gees!🍻

Meer info: Whatsapp Ultimate Events Sa by 065 873 8907

08/11/2025

Die weervoorspelling lyk goed. Vanaand is ek die openingskunstenaar (20h30) vir die Bokke (22h00) by die VEILING in Sasolburg se omtes. Ek gaan sommer die rugby daar kyk ook. 31-22. 'n Bokke wen.

🏉Die Veiling - Sasolburg  - MÔRE-AAND🏉🇿🇦 Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!📅 8 ...
07/11/2025

🏉Die Veiling - Sasolburg - MÔRE-AAND🏉

🇿🇦 Steve Hofmeyr, Vancoet & die Springbokke vs France rugby op die big screen!

📅 8 November 2025
📍Die Veiling - Sasolburg
🕔 Tyd: 17:00 - 24:00

Program:
17:00 - Hekke open
18:30 ~ 20:15 - Vancoet
20:30 ~ 21:45 - Steve Hofmeyr
22:00 ~ 24:00 - 🇿🇦Springboks vs France 🇫🇷

Kom kuier saam vir musiek, rugby en gees!🍻

Meer info: Whatsapp Ultimate Events Sa by 065 873 8907

Address

87 Jim Van Der Merwe St
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ultimate Events SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category