17/06/2026
As jy besig is om jou verlowing of troue te beplan, is dit die een geleentheid wat jy nie wil misloop nie. Die Eks Verloof Exhibition bring alles wat jy nodig het onder een dak saam β en ons kan nie wag om jou daar te ontmoet nie.
Kom gesels met ons, kry inspirasie en laat ons jou help om jou droom dag te beplan.
π Woodlands
π
1 & 2 Augustus 2026
π Saterdag & Sondag | 09:00 β 16:00
ποΈ Gratis toegang
Ons sien uit daarna om jou te ontmoet! π
π 083 327 3261
π§ [email protected]
π purplebell.co.za