03/03/2026
Hi julle.
Ek het besluit om die Feb special te extend. So hierdie special is dieselfde vir Maart
Bespreek en betaal hierdie maand en jy kry hierdie afslag.
So dit maak nie saak watter maand jou funksie is nie, as jy hierdie maand klaar boek en betaal, kry jy die afslag prys.
Whatsapp op 0647914050