Gebak met Liefde

Directions

Gebak met Liefde Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gebak met Liefde, Caterer, 9 Maitland Street Somersetpark, Worcester.

12/10/2026
Alle eer aan ons Hemelse Vader wat ons die krag en genade gegee het deur die uitdagende tye.Maar ons doen  dit met sovee...
09/10/2026

Alle eer aan ons Hemelse Vader wat ons die krag en genade gegee het deur die uitdagende tye.
Maar ons doen dit met soveel liefde.❤️
Baie, baie dankie aan almal wat ons ondersteun het.
Dankie vir julle vetroue in Gebak met Liefde
Ons waardeer elke bestelling.
Dankie Rushdi vir jou harde werk en bystand met elke bestelling.
Dit kan soms rof gaan.😅
Maar nou ja ons is deur alles.🙏🙏🙏
Ek sal dit nie alleen kon gedoen het.
Ek waardeer jou my man.🙏🫂❤️
Rushdi&Elzaan👩‍❤️‍💋‍👨

Matrix 2026🍾🥂🎊Dankie aan almal wat ons ondersteun het om jul kinders se dag spesiaal te maak.Ons waardeer elke bestellin...
25/09/2026

Matrix 2026🍾🥂🎊
Dankie aan almal wat ons ondersteun het om jul kinders se dag spesiaal te maak.
Ons waardeer elke bestelling groot of klein.
Dankie Rushdi White jyt jou weereens oor tref deur al die druk het ons dit gemaak.
Dankie Here vir krag,genade en uithouvermoë.
Sonder gebede is ons niks.
Alle lof en eer is U sin.
Amen☝️🙌❤️
Gebak met Liefde
Rushdi&Elzaan 👩‍❤️‍👨

Address

9 Maitland Street Somersetpark
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gebak met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category