Vintage Floral Connection

Vintage Floral Connection Flowers & Decor arrange & set-up for weddings & functions as well as handmade gifts.

Congrats to Sheldon & Sharon with their marriage.  Richest Blessings♥️
21/09/2026

Congrats to Sheldon & Sharon with their marriage. Richest Blessings♥️

Riaan en Gle-sje het hul liefde vir mekaar vandag geseël.  Mag jul huwelik geseënd wees♥️  Events. :  dekor
19/09/2026

Riaan en Gle-sje het hul liefde vir mekaar vandag geseël. Mag jul huwelik geseënd wees♥️
Events. : dekor

Klein intieme troue met Sonneblom tema.  Helder geel Cocktail tafel ruikers.  Congrats to the newlyweds♥️.  Events. - de...
12/09/2026

Klein intieme troue met Sonneblom tema. Helder geel Cocktail tafel ruikers. Congrats to the newlyweds♥️.
Events. - dekor

Simplicity is Elegance.  Wit met ñ titseltjie swart was die tema vir Nadia & Clint se troue by Du Von, Robertson.  Baie ...
05/09/2026

Simplicity is Elegance. Wit met ñ titseltjie swart was die tema vir Nadia & Clint se troue by Du Von, Robertson. Baie geluk en mag die Here jul ryklik seën.
Events - dekor

Von, Robertson

Skooltassies vol vrolike blomme vir die nuwe week.  Inspirasie vir die siel
17/08/2026

Skooltassies vol vrolike blomme vir die nuwe week. Inspirasie vir die siel

Een van die gewilde spesiaal gemaakte houtbokse vir ñ spesiale dame.   ENJOY♥️
13/08/2026

Een van die gewilde spesiaal gemaakte houtbokse vir ñ spesiale dame. ENJOY♥️

Gelukkige Vrouedag aan elke Vrou - mag jy BAIE spesiaal voel op hierdie dag en weet jy is geliefd.♥️
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke Vrou - mag jy BAIE spesiaal voel op hierdie dag en weet jy is geliefd.♥️

Hoërskool Montana se "My taal my musiek" aand.  Leerders het hul musiek en kuns talente gedeel. Was ñ mooi aand gewees
30/07/2026

Hoërskool Montana se "My taal my musiek" aand. Leerders het hul musiek en kuns talente gedeel. Was ñ mooi aand gewees

Oud-Skoliere van Hoërskool Montana funksie - stigting van Montie Bond...   ñ Aand vol herinneringe en toekoms planne...
20/06/2026

Oud-Skoliere van Hoërskool Montana funksie - stigting van Montie Bond... ñ Aand vol herinneringe en toekoms planne...

HS Montana se Vrouefunksie met Leah - 7 Mei.Wonderlike kuieraand met goeie musiek..Uitstekende Kunstenaar!
08/05/2026

HS Montana se Vrouefunksie met Leah - 7 Mei.
Wonderlike kuieraand met goeie musiek..
Uitstekende Kunstenaar!

Address

Worc
Worcester
6850

Telephone

+27609744614

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vintage Floral Connection posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vintage Floral Connection:

Shortcuts

Share

Category