20/05/2026
Ek Kan jou Nie vetrou as jy Vir my leuns vetel Nie🙏
Ek Kan jou nie vetrou as jy goed Vir my wegsteek Nie 🙏
Ek Kan jou Nie Vetrou as jy Nie eerlik is met my Nie 🙏
Ek kan jou Nie vetrou as jy my Nie respek Nie
Ek Kan jou Nie vetrou as jy my Nie lief het Nie
Ek Kan jou Nie vetrou met vriende wat bereid is Om jou geheime weg te steek van my Nie
Ek Kan jou Nie vetrou met mans wat ons verhouding Nie in ag neem Nie
Ek Kan jou Nie vetrou met mense wat Goed in Jou kop sit wat Nie so is Nie
Ek Kan jou Nie vetrou as jy my Nie vetrou Nie
*Vetroue is die Fondasie van Liefde*
Hoe kan jy Vir my Sê jy is lief Vir my maar jy maak my seer
Hoe Kan jy Vir my Sê jy is lief vir my maar jy lieg Vir my
Hoe Kan jy vir my sê jy is lief Vir my ma jy luistr Nie Na my Kant van die storie Nie
Ander Se opinions is belangriker as myne
Hoe Kan jy Vir my Sê jy is lief Vir my maar jy is nog steeds in Kontak met jou ex
Hoe Kan jy Vir my Sê jy is lief Vir my maar
Jy respek my Nie
Hoe Kan jy sê jy is lief Vir my maar jy is nooit by my Nie ,jou liggaam is by my maar jou gedagtes is Nie
*Maak tyd Vir mekaar*
Hoe is jy Lief Vir n persoon wat jou Leed aandoen
Hoe is jy lief Vir n persoon wat Vir Jou lieg
Hoe is jy Lief Vir n persoon wat jou nie eerste stel nie
Hoe is jy Lief Vir n persoon wat Nie da is Vir Jou Nie
Hoe is jy lief vir n Persoon wat jou veneek het
*Jy is waardevol Nie Iemand Se slaansak of Se Tweede opsie Nie *
Om Vir iemand Lief te het is Om Dai Persoon te respek
Om vir iemand lief te het is Om bang te wees Om Daardie persoon te veloor dat JY hom / haar Nie eens wil seermaak nie
Om Vir Iemand lief te het is om Nie bekomerd te wees en te twyfel in Julle Liefde Vir mekaar Nie
*Weet wat ware liefde is en wat dit beteken*
Onthou enige man Kan Vir Jou Sê hys Lief vir jou Om net in die bed te Kim met jou
Onthou enige man Kan uitneem ,Goed koop ens Om net in die bed met jou te Klim
Onthou In n verhouding beteken Nie Dat Julle Kan s*x het nie