Sugar Rush

Sugar Rush Heerlike spookasems te koop vir enige partytjie of funksie :)

Baie dankie aan Laerskool Worcester-Oos vir julle spookasem bestelling vir julle koekverkoping!
14/08/2026

Baie dankie aan Laerskool Worcester-Oos vir julle spookasem bestelling vir julle koekverkoping!

Wit is so eenvoudige kleur maar kyk hoe mooi lyk wit spookasems saam enige ander kleur. Dankie Marette vir jou bestellin...
11/08/2026

Wit is so eenvoudige kleur maar kyk hoe mooi lyk wit spookasems saam enige ander kleur.

Dankie Marette vir jou bestelling. 🌻

Spookasems vir Slimbegin se sirkus konsert!
28/07/2026

Spookasems vir Slimbegin se sirkus konsert!

Dankie Laerskool Ashton vir julle bestelling!
22/07/2026

Dankie Laerskool Ashton vir julle bestelling!

Ons was die afgelope tyd baie besig om spookasems te maak vir so baie skole en funksies. Dankie vir julle almal se onder...
21/07/2026

Ons was die afgelope tyd baie besig om spookasems te maak vir so baie skole en funksies. Dankie vir julle almal se ondersteuning!

21/07/2026
Baie dankie aan Hoërskool Montana - Worcester vir julle bestelling vir julle opedag!
26/02/2026

Baie dankie aan Hoërskool Montana - Worcester vir julle bestelling vir julle opedag!

Sien julle by die Wynland Kampioenskappe 28 Februarie!
17/02/2026

Sien julle by die Wynland Kampioenskappe 28 Februarie!

Ons het hierdie jaar met n bang begin! Hier is paar fotos van die spookasems wat ons gemaak het. Dankie aan Worcester-No...
17/02/2026

Ons het hierdie jaar met n bang begin! Hier is paar fotos van die spookasems wat ons gemaak het.

Dankie aan Worcester-Noord Primêre Skool , Laerskool Worcester-Oos , Primêre Skool Worcester Primary School vir julle bestellings! Dankie Berna, Divine, Yolandi, Marike en Debby
vir julle bestellings.

Ons is more by die groot Christmas market! Kom kry julle spookasems (klein en groot)! Spookasems met liggies is te koop ...
15/12/2025

Ons is more by die groot Christmas market! Kom kry julle spookasems (klein en groot)! Spookasems met liggies is te koop vanaf 19h30 more aand! Sien julle daar

Address

Worcester

Telephone

+27828099285

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sugar Rush posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share