28/08/2026
Ons sien verskriklik baie uit om Laerskool Koue Bokkeveld se dogters by ons te verwelkom.💐
KLUBS
Ons is baie opgewonde oor ons eerste geleentheid vir die ME - klub vir dogters!
Hierdie sal plaasvind op 10 September 2026 vanaf 10:00-13:30.
Gr. 4-7 onderwysers sal vasstel watter dogters belangstel om saam te gaan. Hierdie aksie is gratis vir ons dogters.
By ons skool word die breër belange van ons kinders meer as gebalanseerd aangespreek.