Mighty Men Conferences and Mighty Family Conferences Events 2012

Mighty Men Conferences and Mighty Family Conferences Events 2012 Mighty Men Conferences Dit wat in die kleine begin word tot God se Eer groei tot iets groots. Kom pos die datums hier en ek deel dit vir julle tot Sy Eer.

Hierdie bladsy is verander sodat al die organiseerders van n Mighty Men Konferensie die geleentheid kan kry om ekstra publisiteit te kry en die getalle meer kan word, alles tot die Eer van ons Heer. Die aflosstok is 2010 oorhandig aan die manne deur Oom Angus Buchan ~ moenie d**k aan hoeveel manne daar was nie, d**k aan die hoeveelheid waarmee hy begin het. Dit is hoe ek julle kan help om ander te help om by die Here uit te kom.

29/05/2012

This Page is only open for all the Men's and Family Conferences ~ only to spread the news of all the Conferences and events planned after the last Mighty Men Conference 2010 ~ that's when Uncle Angus hand over the button to the men to start there own Mighty Men Conferences ~ NO LINK to any KZN conferences at all as well as part of any ~ we are here to spread the news so that people will be aware of the next conference date, where to book etc. ~ NO MONEY gain out of this page ~ all the Honour and Glory to our Lord Jesus Christ our Saviour ~ stay God focussed and be blessed.

03/05/2012

Dewald Allers
VANAF DIE 3DE TOT 16DE JUNIE 2012 GEORGE UIT REIK, EK DOEN IN GELOOF SONDER BEURSIE, SONDER KOS, SONDER BANK KAART, ONS GAAN GEORGE AREA, VIR MENSE BID, HANDE OP Lê, JESUS FILM WYS EN WOORD BEDIEN,GAAN LOOP OOK HUIS NA HUIS EN MENSE BESOEK, ENIGE IEMAND WAT WIL SAL INBOX MY ASB,
Liefde Dewald Allers

Ons Prys die Heer ~ jonmanne vir Jesus ~ tonne seen
02/05/2012

Ons Prys die Heer ~ jonmanne vir Jesus ~ tonne seen

MMC 12 Vaal @ Malonjeni

Read the footage ~ there will be another one next year if you missed the passed weekend's MMC Vaal 2012 at Malonjeni ~ A...
23/04/2012

Read the footage ~ there will be another one next year if you missed the passed weekend's MMC Vaal 2012 at Malonjeni ~ AMEN

MMC-2010 , was my first one (definitely not last) attended ! With a attitude of not expecting anything I went to mighty men. Man did GOD SORT ME OUT !!! He changed me completely; my attitude, pride, self worth and in the middle of me suing for a divorce God stopped me dead in my tracks! What I recei...

23/04/2012

Pieter En Leida Jordaan
" "n VERSOEK "
Toe ons weergebore is , 40 jaar gelede , was ons stom geslaan om die wonderlike getuienisse van ons mede broers en susters tydens die oggend diens te hoor.
Dit het ons laat huil , dit het ons bemoedig , en vir ons ook geleer en geestelik laat groei om ook geloof en vertroue in die Here te beoefen.
Maar tye het verander , die meeste gemeentelike diensorde het verander en mense het nie meer die geleentheid tydens die diens om te getuig van die groot en wonderbaarlike dinge wat die Here doen nie.
Dit getuienisse is so noodsaaklik vir die geestelike stigtng , opbouing en groei van die kinders van die Here . maar omdat mense nie meer die geleentheid het om te getuig nie , is daar baie kinders van die Here wat met RYKE GETUIENISSE in hulle gedagtes leef ,en op die einde van die dag gaan die kosbare skat verlore , sonder dat dit vir ander mense tot geestelike voordeel kon wees, terwyl Jesus gesê het :" Julle sal My getuies wees ".
Ons self sit met 'n ryke skat van getuienisse van die groot dade van die Here in ons eie lewens en ook in die lewens van ander wat ons geken het wat ook sal verlore gaan as ons nie iets daaraan doen nie .
Ons voel gelei om die getuienisse ter boek te stel en as daar van ons geestelike vriende is wat hulle getuienisse vir ons wil skenk kan hulle dit vir ons E Pos. Die voorwaarde is dat dit u toestemming sal wegdra om dit te boek te stel en dat dit ABSOLUUT NET die WAARHEID sal wees. Want Jesus is die Waarheid .
Byvoorbaat dank

Ons E pos adres is : [email protected]

Be motivated today ~ plan your Mighty Men or Mighty Family Conference today to the Honour of God ~ during this weekend U...
18/04/2012

Be motivated today ~ plan your Mighty Men or Mighty Family Conference today to the Honour of God ~ during this weekend Uncle Angus handed over the button to all the men ~ be a Mighty Men of God and start small, but start now ~ dont forget MMC Vaal this coming weekend, view throught page to see all the contact details ~ remember you are welcome to post on this page all the details, I will share it for free, at NO COST but to the Glory of the King ~ God bless

More than 300 000 men attended this 3 day event at Shalom farm, Greytown, South Africa during 16 to 18 April 2010. We serve a God that is Great. "HOW HE IS S...

13/04/2012

Mag hierdie naweek so om die braaivleis vure nog meer Mighty Men of Mighty Family Conferences bespreek word ~ gee die datums deur en ek deel vir julle gratis, onthou begin klein en groei tot iets groots in die Here se Naam ~ net hieronder dan die volgende MMC vaaloor die naweek van die 20 April 2012 bespreek by Computicket of skakel die nommer hieronder gegee. Tonne seen

13/04/2012

Hi Lucy - vir bespreekings en alle besonderhede kan jy na www.mmcvaal.co.za toe gaan. As jy nie reg kom nie bel gerus op 0824900418

My family and I have returned to church from early last year and the Lord has been working in our lives. It Is Great. As time went on we heard about The Mighty Men gathering this year from the men in our church, and how great it was, and how the Lord was working in peoples lives. We will be there...

10/04/2012

Terugvoer oor Mighty Family conference Delmas oor die Paasnaweek ~ Blessings op Blessings se Willa ~ ons Prys die Heer SO groot!!!!! Volgende jaar weereens die Paasnaweek vir 2013 Mighty Family Conference, selfde plek, selfde tyd AMEN !!!

04/04/2012

Mighty Men conferences/Family Conferences in May ~ welcome to post all the details, I will share it for free ~ at no cost but to His Honour and Glory ~ aim, set a date and start planning, even if there's only 10 bookings, next year it will be 20 ~ when you start something for God in the small, it grows into something huge ~ just go for it ~ God be with you

02/04/2012

Vredesgroet vir julle ~ vol vrede oral rondom julle, deel dit uit en skep die vredes atmosfeer ~ straal vrede, wees vrede ~ Jesus se onbeskryflike vrede vir elkeen ~ baie seen vir elkeen

02/04/2012

Vir ekstra blootstelling ~ pos gerus julle Mighty Men Conference besonderhede hier en ek deel dit gratis vir julle ~ Mighty Family Conferences ~ almal wat begin nadat Oom Angus die aflosstok in 2010 oorhandig het aan die manne ~ pos gerus. Alles tot Eer van die Here en onthou, dit wat julle in die kleine begin, groei tot iets groots as jy die vir die Here doen ~ God Bless

Address

Hill Road
Winkelspruit

Telephone

0318222294

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mighty Men Conferences and Mighty Family Conferences Events 2012 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category