03/09/2017
02/09/2017
Nog 'n Bruid en Bruidegom van "I DO BRIDAL & LINGERIE BOUTIQUE"
Quinton en Heidi julle 2 het asemrowend gelyk. Baie geluk met julle huwelik bevestiging en mag God julle 2 se HUWELIK reiklik seen. En mag julle baie baie gelukkig saam wees.