Partiki Pret

Partiki Pret Ek maak 'n boks op met al jou benodighede om jou tema partytjie besonders te maak

๐Ÿšง GEEN BESPREKINGS TOT EN MET VERDERE KENNISGEWING!!! ๐Ÿšง
04/01/2020

๐Ÿšง GEEN BESPREKINGS TOT EN MET VERDERE KENNISGEWING!!! ๐Ÿšง

Baie dankie pappa Ian & mamma Nalet Bothma vir die voorreg om deel te kon wees van Burger  se 4de verjaarsdag partytjie!...
27/10/2019

Baie dankie pappa Ian & mamma Nalet Bothma vir die voorreg om deel te kon wees van Burger se 4de verjaarsdag partytjie! Dit het sรณ mooi gelyk, Anneree Rooney van Sweet Art Cookies was verantwoordelik vir die oulikste tema soetkoekies en Charlene Guisti het gesorg vir die allermooiste fototjies. Wessie Wessies Jumping Castles se diens is onverbeterlik!

Josua se klas het stoepverkoping gehou! Hy was so opgewonde om sy goedjies skool toe te vat. Die gekleurde boksies was g...
02/08/2019

Josua se klas het stoepverkoping gehou! Hy was so opgewonde om sy goedjies skool toe te vat. Die gekleurde boksies was gevul met allerhande lekkernye en die klein boksies, het elk 'n cupcake in gehad! ๐Ÿฐ

Mamma Wendy Potgieter en ouma Babsie het hulself absoluut oortref met Grayson se 1ste verjaarsdag. Baie dankie vir die m...
29/07/2019

Mamma Wendy Potgieter en ouma Babsie het hulself absoluut oortref met Grayson se 1ste verjaarsdag. Baie dankie vir die mooi fotos Appeliefie Art. ๐ŸŸ

Thank you Mommy Caryn-Ann Oosthuizen for your suppport!  I loved being part of Esras' Wild Things themed party.
18/07/2019

Thank you Mommy Caryn-Ann Oosthuizen for your suppport! I loved being part of Esras' Wild Things themed party.

Chrislynne's day at the spa with her special friends! Sarah Wiesner, everything looked super stunning. Thank you so much...
18/06/2019

Chrislynne's day at the spa with her special friends! Sarah Wiesner, everything looked super stunning. Thank you so much Charlene Guisti from Charlene Guisti Photograpy for the awesome photos! Delicious cake pops done by Anita Nel Ras from Gracefully Baked and the yummy cookies done by Anneree Rooney from Sweet Art Cookies! I feel truly blessed!

Hierdie klein bekkie het 1 geword en sy mamma, Wendy Potgieter van Pretoria het my die voorreg gegun om sy partytjie spe...
18/06/2019

Hierdie klein bekkie het 1 geword en sy mamma, Wendy Potgieter van Pretoria het my die voorreg gegun om sy partytjie spesiaal te maak. Fototjies volg binnekort...

Bekker het 3 geword en mamma Mar-Lee Taute het het hom bederf met 'n geel trekkertjie partytje! Baie dankie vir jou onde...
18/06/2019

Bekker het 3 geword en mamma Mar-Lee Taute het het hom bederf met 'n geel trekkertjie partytje! Baie dankie vir jou ondersteuning. Time Capsule het gesorg vir die mooi fototjies

Mamma Lerina Du Rand Lotter het gesorg vir 'n onvergeetelike partytjie vir Mieke! Let wel, dit was 'n bekende tema, maar...
18/06/2019

Mamma Lerina Du Rand Lotter het gesorg vir 'n onvergeetelike partytjie vir Mieke! Let wel, dit was 'n bekende tema, maar Mieke wou graag haar seuntjie maatjies deel maak van haar dag! Baie dankie Lerina vir die oulike videotjie en Anneree Rooney van Sweet Art Cookies vir die mooiste Unicorn koekiea, soos net jy kan!

'n Klein blondekop seuntjie het sy Lego verjaarsdagpartytjie vreeslik geniet! Baie dankie mamma Chantal Wepener vir jou ...
18/06/2019

'n Klein blondekop seuntjie het sy Lego verjaarsdagpartytjie vreeslik geniet! Baie dankie mamma Chantal Wepener vir jou ondersteuning en mooi fototjies. Oulike lego koekies gedoen deur Anneree Rooney van Sweet Art Cookies

A special young lady was pampered for her 9th birthday! I know the day was a huge success. Thank you mommy Sarah Wiesner...
18/06/2019

A special young lady was pampered for her 9th birthday! I know the day was a huge success. Thank you mommy Sarah Wiesner for your support! Photos to follow... I know Charlene Guisti from Charlene Guisti Photograpy captured every special moment!

Perdjie partytjie pret vir liefste Lienke pop! Baie dankie mamma Roelien van Wyk vir jou ondersteuning en die pragtige f...
18/06/2019

Perdjie partytjie pret vir liefste Lienke pop! Baie dankie mamma Roelien van Wyk vir jou ondersteuning en die pragtige fototjies. Mooiste perdjie koekies deur Anneree Rooney van Sweet Art Cookies!

Address

89 Toronto Road
Welkom
9459

Telephone

+27825233440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Partiki Pret posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category