Vryheid Sewendedag Adventiste Gemeente KZN

Vryheid Sewendedag Adventiste Gemeente KZN Hierdie page is slegs vir promosie van gebeure in, rondom en deur Vryheid Gemeente. Indien U iets wil post op die page, kontak vir Heidi by 082 8444 923

03/04/2018

Make sure you are listening to the right voices 🙏🏻😘

10/08/2017
06/03/2017

Die week van gebed oor "Die Onse Vader" is van 13 - 18 Maart. Elke aand 18:00. Almal word hartlik uitgenooi.

Nog 'n interessante event. Alden Ho word kragtig deur die Here aangewend. Indien jy nie kan bywoon nie wees daar in jul ...
25/08/2016

Nog 'n interessante event. Alden Ho word kragtig deur die Here aangewend. Indien jy nie kan bywoon nie wees daar in jul gebede.
Another must event. God uses Alden Ho mightily and if you can't attend, please attend in your prayers.

Rookstaak 2016. Dankie Here vir die span se harde werk en kom ons bid vir die deelnemers.
22/08/2016

Rookstaak 2016. Dankie Here vir die span se harde werk en kom ons bid vir die deelnemers.

Van die bikers wat hul Sondag opgeoffer het om uit te reik na die gemeenskap van Vryheid en gehelp het om kos in te same...
15/08/2016

Van die bikers wat hul Sondag opgeoffer het om uit te reik na die gemeenskap van Vryheid en gehelp het om kos in te samel vir die behoeftiges. By hulle die jeug en hele groep werkers wat ook deelgeneem het aan die dag. Leon Prinsloo, Ilze Doubell en Sandra P Maritz moet ook nog bykom. Ons loof ons Here vir alles want sonder Hom sal alles onmoontlik wees. Die hele bakkie was vol.

02/08/2016
15/07/2016

Môre vind die Vryheid gemeente saamtrek plaas met dr Phumlani Majola, die uitvoerende sekretaris van die KNFC, as gaspreker. Die tema is: "The presence of His future." Elkeen word hartlik uitgenooi om saam 'n wonderlike Sabbat te kom smaak.

Waarheid.
15/03/2016

Waarheid.

11/01/2016

U word hartlik uitgenooi na eerskomende Sabbat se erediens, waar ons finaal vir 2015 op sy agterend gaan skop en 2016 gaan gryp en aanpak en soos Paulus sê in Philipense 3:12-14 :
"Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie.
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus!"

Address

182 Boerenstreet
Vryheid
3100

Opening Hours

09:15 - 00:00

Telephone

082 844 4923

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryheid Sewendedag Adventiste Gemeente KZN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share