Idma-Kapel

Idma-Kapel Ons venue is perfek vir konferensies, troues, kongresse, opleiding, verjaarsdae en meer. Idma@Kapel is ‘n unieke venue waar gaste persoonlik verwelkom word.
(1)

Ons bedryf ons plek met passie en met respek vir elke mens en vir die natuur en omgewing. Ook met professionaliteit, maar ons maak seker ons en ons gaste geniet dit hier. Ons venue nestel op ‘n druiwe- en groente-plaas by Kapel, in die hart van die vrugbare Olifantsriviervallei, tussen Klawer en Vredendal. Dit is baie naby aan die N7 wat die Kaap en Namibië en ook die Kaap en Upington verbind. Eie

naars, Idi en Marinda Teubes, en ons toegewyde span bekwame personeel verseker dat elke funksie perfek beplan en uitgevoer word, en kliente dit net kan geniet. Gasvryheid is die wagwoord op hierdie mooi plek. Idma@Kapel is ideaal geleë op die walle van die rivier waar mens kan wegkom van die daaglikse gewoel en die platteland op sy beste kan ervaar. Die venue is na genoeg om die talle wynplase in die distrik te besoek en ook om die heerlike Weskus- en Olifantsrivier-wyne te geniet. In die lente is die internasionaal bekend veldblomroete op ons voorstoep. Besoekers kan hulle funksies so reël dat hulle nie die uniek prag van die Namakwaland kan mis nie. Ons geriewe is perfek vir konferensies, troues, kongresse, opleiding, verjaarsdae en selfs vir produkbekenstellings of net om lekker saam met vriende bymekaar te kom. Die pragtige tuin met groot bome, langs die wingerde en die rivier, bied afwisseling om regte kreatiewe denke te stimuleer. Marinda en haar spysenieringspan het internasionale opleiding om seker te maak voorbereiding en aanbieding van alle etes is werklik uit de boonste rakke en smaaklik.

Groot glimlagte, lekker lag en herinneringe wat bly!By Idma@Kapel skep ons kinderpartytjies wat vir kinders prettig en v...
18/06/2026

Groot glimlagte, lekker lag en herinneringe wat bly!
By Idma@Kapel skep ons kinderpartytjies wat vir kinders prettig en vir ouers stresvry is.
Ons rustige plaas atmosfeer, ruim venue en vriendelike diens maak elke partytjie iets besonders.
Kom vier saam met ons en maak jou kind se spesiale dag onvergeetlik.
Bespreek ons venue nou: www.idma.co.za/parties/
082 875 8400 | [email protected]

13/06/2026
Professional events deserve a venue that feels both polished and welcoming.At Idma@Kapel, we offer fully equipped confer...
11/06/2026

Professional events deserve a venue that feels both polished and welcoming.
At Idma@Kapel, we offer fully equipped conference facilities designed to help your team connect, focus, and succeed — all within a peaceful countryside setting.
With air conditioning, projector and screen facilities, wireless internet, catering options, and warm hospitality, every detail is carefully considered.
Host your next conference where professionalism meets comfort.
Read more: www.idma.co.za/contact
Talk to us: 082 875 8400 | [email protected]

05/06/2026

With a relaxed countryside setting, modern facilities, and convenient location, Idma@Kapel provides an ideal space for productive meetings, team-building sessions, training events, and corporate celebrations.
Book our conference venue now: www.idma.co.za/conferences/
082 875 8400 | [email protected]

04/06/2026

Welkom by die nuwe digitale tuiste van Idma@Kapel
www.idma.co.za
Ons nuwe webtuiste is ontwerp om dit makliker as ooit te maak om meer oor ons venue, dienste en unieke ervaring te ontdek.
Van elegante troues en professionele konferensies tot kinderpartytjies en spesiale funksies. Idma@Kapel bied ’n ruimte waar elke geleentheid met sorg en gasvryheid hanteer word.
Besoek ons webtuiste, ontdek ons storie en begin om jou volgende spesiale geleentheid saam met ons te beplan.
Navrae: 082 875 8400 | [email protected]

29/05/2026

Our kids’ parties are thoughtfully planned to create a fun-filled experience for children, while giving parents the freedom to relax and enjoy the day.
From setup to clean-up, every detail is handled with care.
Because every celebration should feel effortless.
082 875 8400 or [email protected]

Address

Kapel
Vredendal
8160

Telephone

+27828758400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Idma-Kapel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Idma-Kapel:

Share

Category