Namaqua Catering

Namaqua Catering Decor and Catering

22/02/2026

🌼🎉 MADELIEFIE MAKIETIE 2026 – KAMP IN DIE PERDESKOEN! 🎉🌼

📍 Strandfontein
📅 2 & 3 Oktober 2026

Wil jy deel wees van die aksie en sommer in die hart van die fees kamp?

⛺ Perdeskoen Kampplekke – R5300

🔥 SLEGS 13 PLEKKE OOR! 🔥

Maak seker jy mis nie uit op hierdie gewilde kamparea nie! Dis die perfekte plek om die hele naweek se musiek, kuier en feestelikheid ten volle te beleef.

💛 Betaalopsie beskikbaar:
Geen deposito – betaal net R2650 x 2 paaiemente (rentekoers-vry).

Moenie wag tot dit uitverkoop is nie!
Bespreek nou en kom blom saam by die see 🌼✨

Madeliefie Makietie 2026 – Waar vriende familie word!

28/02/2025

Werk aangebied in Vredendal
6 tot 14 h00 middae
• Moet met kasregister, kaartmasjien en betalings kan werk • Moet kan help met stock • Goeie algemene administrasie, beplanning kennis hê 0714873033

Kontak Sonya vir enige “platters”
18/10/2024

Kontak Sonya vir enige “platters”

09/02/2024

Soek asb geleentheid vir vandag vir twee kinders uit Paarl Vredendal toe teen betaling
0714873033

26/01/2024

Werk aangebied in kombuis net buite Vredendal moet kos kennis hê en betroubaar wees vervoer is beskikbaar
0714873033

Opsoek na iemand met kos kennis vir kiosk net buite Vredendal vervoer is beskikbaar .  0714873033
26/01/2024

Opsoek na iemand met kos kennis vir kiosk net buite Vredendal vervoer is beskikbaar . 0714873033

20/11/2023

Werk aangebied in kombuis net buite Vredendal vervoer is beskikbaar
0714873033

26/10/2023
Kontak ons gerus ! 🍰🎂🧁 Ons bly leer om net die beste vir ons kliënte te gee 0623565599
15/10/2023

Kontak ons gerus ! 🍰🎂🧁
Ons bly leer om net die beste vir ons kliënte te gee

0623565599

Vredendal/Vanrhynsdorp/Klawer/Straandfontein Community News & Trade Zone
02/10/2023

Vredendal/Vanrhynsdorp/Klawer/Straandfontein Community News & Trade Zone

Address

Vredendal
8160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namaqua Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namaqua Catering:

Share

Category