Wild & Orgidee

Wild & Orgidee Jou plaaslike bloemiste, geskenk winkel en biltong bar. Ons spesialiseer in troues en verhurings. Florist

ń Paar van ons bestellings vandag 💟
12/09/2025

ń Paar van ons bestellings vandag 💟

Wild en Orgidee sal môre, Saterdag, 13 September gesluit wees. Sien almal weer Maandag. Vir enige bestellings vir volgen...
12/09/2025

Wild en Orgidee sal môre, Saterdag, 13 September gesluit wees. Sien almal weer Maandag. Vir enige bestellings vir volgende week, kan U ons kontak via ons whatsapp lyn by 079 236 7279

🫵🙏
10/09/2025

🫵🙏

Dankbaar vir besige dae, waar ons nie kans kry vir fotos nie!
07/09/2025

Dankbaar vir besige dae, waar ons nie kans kry vir fotos nie!

Heel mooiste kort steel Anthuriums ingekry van Alsmeer fresh cut flowers
04/09/2025

Heel mooiste kort steel Anthuriums ingekry van Alsmeer fresh cut flowers

Gelukkige Lente Dag
01/09/2025

Gelukkige Lente Dag

Secretary Day - Woensdag, 3 September 2025. Onthou om jou bestelling vroegtydig in te sit om teleurstelling te voorkom
29/08/2025

Secretary Day - Woensdag, 3 September 2025. Onthou om jou bestelling vroegtydig in te sit om teleurstelling te voorkom

We love a mention on IG - Dankie Luca, jy het stunning gelyk
28/08/2025

We love a mention on IG - Dankie Luca, jy het stunning gelyk

Lente is in die lug! Amper tyd vir Allergex mense....
26/08/2025

Lente is in die lug! Amper tyd vir Allergex mense....

Vir alle toekomstige bruide, hier is ñ goeie riglyn vir seepglad beplanning!
26/08/2025

Vir alle toekomstige bruide, hier is ñ goeie riglyn vir seepglad beplanning!

Address

Cnr. Of Church & Pastorie Str. , De Keur Centre, Shop Nr 6
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27272133606

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild & Orgidee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wild & Orgidee:

Share

Category