Ditjies & Datjies

  • Home
  • Ditjies & Datjies

Ditjies & Datjies Partytjies vir klein aspatatjies! Vir al jou doen-dit-self partytjies in 'n boks. Kontak ons gerus indien jy nie iets op ons blad sien nie.

Ditjies en Datjies maak digitale uitnodigings, cupcake toppers, Welkom borde, boksies, vlaggies en nog vele meer.

Lara-saurus hou partytjie
07/12/2022

Lara-saurus hou partytjie

Digitale uitnodiging vir n pragtige klein dogtertjie wat mal is oor dinosaurusse
07/12/2022

Digitale uitnodiging vir n pragtige klein dogtertjie wat mal is oor dinosaurusse

Uitnodiging katjie partytjie
10/11/2021

Uitnodiging katjie partytjie

Partytjie vir n 2 jarige wat mal is oor katjies
10/11/2021

Partytjie vir n 2 jarige wat mal is oor katjies

17/02/2021
Baie dankie aan almal wat gehelp het om prinses Inneke se dag spesiaal te maak.🎂Happy flour by MariskaCafe forest friend...
16/02/2021

Baie dankie aan almal wat gehelp het om prinses Inneke se dag spesiaal te maak.
🎂Happy flour by Mariska
Cafe forest friends

Ditjies & Datjies sal weer op 4 Januarie 2021 weer beskikbaar wees. Hoop almal geniet die vakansie en wees veilig.
20/12/2020

Ditjies & Datjies sal weer op 4 Januarie 2021 weer beskikbaar wees. Hoop almal geniet die vakansie en wees veilig.

Kinder tafels, stoele en linne was deur Ditjies &Datjies verskaf.
09/10/2020

Kinder tafels, stoele en linne was deur Ditjies &Datjies verskaf.

Emily word 2! Kinder tafels, stoele en linne is verskaf deur Ditjies & Datjies
04/10/2020

Emily word 2! Kinder tafels, stoele en linne is verskaf deur Ditjies & Datjies

Lekker partytjie gehou by Wild Olive coffee shop - Linne, tafels, stoele en springkasteel is verskaf deur ditjies&datjie...
03/10/2020

Lekker partytjie gehou by Wild Olive coffee shop - Linne, tafels, stoele en springkasteel is verskaf deur ditjies&datjies

Lekker paw patrol partytjie! 🐾 Stoeltjies verskaf deur Ditjies&Datjies
20/09/2020

Lekker paw patrol partytjie! 🐾 Stoeltjies verskaf deur Ditjies&Datjies

Miré verjaar! Die maats het die soft play verskriklik geniet.
20/09/2020

Miré verjaar! Die maats het die soft play verskriklik geniet.

Address

2c Aquarius Street

7380

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

076 474 0289

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ditjies & Datjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ditjies & Datjies:

  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share