Stukkie Plaas

Stukkie Plaas A lovely rustic farm feel Events Venue for Weddings, Birthdays, Team Building. Also Airbnb, camping and Host for Cape Camino

Braai packs available from our own farm butcher and braai wood available on pre orders.

19/08/2025
17/08/2025

Join the Cape Camino

Vir die Dames wat op Vrouedag van my praatjie gehou het.... Hier is my "Speech"LIG JOU KEN, KEN JOU LIG
14/08/2025

Vir die Dames wat op Vrouedag van my praatjie gehou het.... Hier is my "Speech"
LIG JOU KEN, KEN JOU LIG

Geskryf deur Magé TroskieFilm & Edit | Zita Olinger

13/08/2025

Ocean view Thrift store / Fancy me bederf ons met hul beautiful aand en Trou rokke

Met n paar ups & downs, d**k ek het ons n ongelooflike mooi Vrouedag gehad.Om soveel mooi dames bymekaar te he onder een...
13/08/2025

Met n paar ups & downs, d**k ek het ons n ongelooflike mooi Vrouedag gehad.
Om soveel mooi dames bymekaar te he onder een dak, was my hoogte punt.
Dankie aan ieder en elk wat die dag saam ons kom spandeer het.
Dankie aan elke borg wat ietsie by gedrae het en elke hand wat gehelp het.
Ek waardeer jul
💕

05/08/2025

Ek wil graag baie baie dankie se aan Cornerstone Guesthouse B&B Piketberg vir hul verblyf prys vir Vrouedag 💕💕
Ek waardeer so baie.
https://www.facebook.com/share/19i4pMiE5d/

Cornerstone is a newly build guesthouse, set on the foothills of Piketberg. It is a place where you

Annandale Wine EstateHempies Du Toit (Pierre) skenk 2 bottels wyn, geteken deur Hempies Homself vir ons Vroue DagBaie ba...
29/07/2025

Annandale Wine Estate
Hempies Du Toit (Pierre) skenk 2 bottels wyn, geteken deur Hempies Homself vir ons Vroue Dag
Baie baie dankie

Dames laaste paar dae vir jul lootjies voor ons groot  Vrouedag...
29/07/2025

Dames laaste paar dae vir jul lootjies voor ons groot Vrouedag...

Wow wow wowBlessed en so dankbaar 🌹🌹
24/07/2025

Wow wow wow

Blessed en so dankbaar 🌹🌹

My Beker loop oor van DANKBAARHEIDDankie aan al die borge watDeel is van ons Vrouedag op 9 AugustusDie See Ster KombuisJ...
23/07/2025

My Beker loop oor van DANKBAARHEID
Dankie aan al die borge wat
Deel is van ons Vrouedag op 9 Augustus
Die See Ster Kombuis
Jomar's Corner

MarVanaBaie dankie vir jou groot Borg en al die extras vir ons Vroue dag 9 Augustus.Jou bydrae is beautiful en hierdie e...
19/07/2025

MarVana
Baie dankie vir jou groot Borg en al die extras vir ons Vroue dag 9 Augustus.
Jou bydrae is beautiful en hierdie en net n sneak preview...
Dankie
Maroline van Vuuren

All set and ready for the next Cape Camino walk From Stukkie Plaas Vredenburg to Rimpelwit St Helena Bay...An amazing gr...
27/03/2025

All set and ready for the next Cape Camino walk From Stukkie Plaas Vredenburg to Rimpelwit St Helena Bay...
An amazing group of ladies ready to take on the journey.
https://www.capecamino.co.za/

Address

Vredenburg
7395

Telephone

+27715373308

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stukkie Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stukkie Plaas:

Share

Category