Ilangeni Catering

Ilangeni Catering Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ilangeni Catering, Wedding planning service, 62 Leeuwkuilrylaan Duncanville, Vereeniging.

Sweet 16, by Baracca
07/07/2025

Sweet 16, by Baracca

07/07/2025
Ouma Elsie se 80ste verjaarsdag by Mountridge Events Function Venue
17/03/2025

Ouma Elsie se 80ste verjaarsdag by Mountridge Events Function Venue

My laaste troue vir die jaar.Geniet elke oomblik
22/12/2024

My laaste troue vir die jaar.
Geniet elke oomblik

MFC Nedbank Jaareindfunksie by Klipdraai
24/11/2024

MFC Nedbank Jaareindfunksie by Klipdraai

Three Rivers Lodge Jaareindfunksie
18/11/2024

Three Rivers Lodge Jaareindfunksie

14/11/2024

Post geleen by n ander klein besigheids eienaar. Ek d**k nie mense besef hoe moeilik is dit om n klein besigheid te hê nie...

Die ure wat daar ingaan bly nie net by werksure nie...dit bly nie net by werksdae nie...

N Klein besigheid is nie net vir die fun nie... Klein besighede het ook finansiele verpligtinge...of jy van die huis af werk of n winkel het...

Baie klein besighede is n one person show.... en daai persoon moet letterlik alles doen...met net 2 hande...

Ja handgemaak is duurder as fabrieke se grootmaat goed...

Hand gemaak vat baie tyd om te maak...

Mense vra nie by groot winkels vir afslag nie... maar wil produkte amper verniet hê by klein besighede... hulle wil nie direk by jou koop nie... maar hulle is bereid om dubbel soms 3 keer meer in die winkel te betaal vir mass produce produkte...

Mag elke klein besigheid se drome waar word.

Dankie Mountridge Events Function Venue, julle is puik
02/11/2024

Dankie Mountridge Events Function Venue, julle is puik

Baie spesiale dag, geluk met julle 50ste Huweliksherdenking
28/09/2024

Baie spesiale dag, geluk met julle 50ste Huweliksherdenking

Address

62 Leeuwkuilrylaan Duncanville
Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

0832361773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ilangeni Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share