AC Events

Directions Website Contact the business

AC Events Planning any event from babyshowers, your kids special birthday, kitchen tea's, weddings ect.- from theme planning, cakes, unique decor, sweets tables ect.

Events and Wedding Planner

23/09/2026

🩷🌸AC Events wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan Hoërskool Dr. Malan vir die vertroue en geleentheid om deel te wees van julle 2026 Matriekafskeid🌸🩷

Dit was vir ons ’n groot voorreg om saam met julle te werk en om hierdie besondere aand te help omskep in ’n onvergeetlike ervaring vir julle matrikulante.

Van die beplanning tot die kleinste detail — elke oomblik was spesiaal, en ons waardeer die geleentheid om ons passie en kreatiwiteit met julle te kon deel.

Baie dankie vir julle vertroue in AC Events. 🥂

Ons wens die Matriekklas van 2026 alles van die beste toe vir die pad vorentoe. Mag julle drome groot wees en julle toekoms nóg mooier! 🌟

🖤 AC Events
Where your dream function becomes a reality
Azelle Coetzee

’n Spesiale Dankie aan Brother’s Automotive!AC Events wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan Brother’s A...
23/09/2026

’n Spesiale Dankie aan Brother’s Automotive!

AC Events wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan Brother’s Automotive dat julle ons gekies het om deel te wees van julle Wellness-uitstalling by WeBuyCars Vereeniging

Dit was ’n voorreg om saam met julle ’n professionele, vars en uitnodigende uitstalling te skep wat aandag trek en ’n positiewe ervaring vir besoekers bied.

Baie dankie vir julle vertroue in AC Events en vir die geleentheid om julle visie tot lewe te bring. Ons waardeer die ondersteuning en sien uit daarna om weer saam met julle aan toekomstige geleenthede te werk! ✨

AC Events
Where your dream function becomes a reality 💕

Events • Décor • Catering • Coordination • Event Planning

🩷 Met dankbaarheid... 🩷Wat 'n ongelooflike voorreg was dit vir AC Events om deel te wees van die 5km Voelgoed Pretstap d...
01/08/2026

🩷 Met dankbaarheid... 🩷

Wat 'n ongelooflike voorreg was dit vir AC Events om deel te wees van die 5km Voelgoed Pretstap deur die pragtige foto-fokusarea te ontwerp en te skep!

🩷🩶🩷

'n Opregte dankie aan Voelgoed Media en Finesse Tydskrif vir die geleentheid, blootstelling en bemarking. Julle ondersteuning van plaaslike besighede en die skep van platforms waar kreatiwiteit kan skitter, word opreg waardeer.

Dit was vir ons 'n groot plesier om 'n kleurvolle agtergrond te skep waar honderde deelnemers spesiale herinneringe kon vasvang. Om soveel glimlagte te sien, maak elke minuut se beplanning en werk die moeite werd.

Baie dankie aan elke persoon wat gestop het vir 'n foto, komplimente gegee het en ons werk ondersteun het. Julle maak dit moontlik vir AC Events om aan te hou droom, skep en besondere oomblikke te laat lewe.

🩷🩶🩷

Azelle Coetzee
AC Events
Where your dream function becomes a reality

🩷🩶🩷

30/07/2026

Nog 'n besonderse funksie suksesvol afgehandel! 🏏♥️💙🏏

Dit was vir AC Events 'n absolute voorreg om deel te wees van Laerskool Risiville se 1ste Span Capping 2026

Baie geluk aan elke seun. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het hierdie oomblik verdien. Ons wens julle alles van die beste toe vir die seisoen wat voorlê!

'n Groot dankie aan Laerskool Risiville vir die vertroue om hierdie spesiale geleentheid te help skep. Dit is altyd 'n voorreg om herinneringe te skep wat vir jare gekoester sal word.

Baie sterkte aan al die spelers vir die 2026-seisoen – ons glo julle gaan trots maak!

📞 Vir professionele funksiebeplanning en dekor: AC Events 📱 082 450 3058
Where your dream function becomes a reality.

'n Dag vol kleur, liefde en besonderse herinneringe! 🍋🌸🥂Vandag het AC Events die voorreg gehad om hierdie helder en eleg...
25/07/2026

'n Dag vol kleur, liefde en besonderse herinneringe! 🍋🌸🥂

Vandag het AC Events die voorreg gehad om hierdie helder en elegante "Found Her Main Squeeze" kombuistee te ontwerp en te koördineer vir Marlize

Elke detail – van die vars blomrangskikkings, sitrus-geïnspireerde dekor en Mimosa Bar tot die heerlike eetgoed – is met liefde en sorg saamgestel om 'n onvergeetlike ervaring te skep.

Baie dankie aan Mariska Van Den Heever dat julle AC Events vertrou het om deel te wees van hierdie spesiale viering. Julle glimlagte en mooi herinneringe is waarvoor ons werk.

"Where your dream function becomes a reality." 💛🍊🌺

https://www.thefunctionhubsa.co.za/Thefunctionhubsa/directory/ac-events/
12/07/2026

https://www.thefunctionhubsa.co.za/Thefunctionhubsa/directory/ac-events/

The Function Hub SA: Connecting Clients with Event Suppliers Welcome to The Function Hub SA, your one-stop solution for finding reliable event suppliers in Gauteng. From venues to photographers, we make event planning seamless and efficient. find suppliers list my business Launch Phase - Founding Su...

🕊🤍🖤 DIVAN VOGES 🖤🤍🕊🪽🤍🖤 Lewensviering 🖤🤍🪽Jesaja 43:2 ~ AS JY DEUR DIEP WATERS GAAN, is EK met jouBaie dankie Charlene en ...
04/07/2026

🕊🤍🖤 DIVAN VOGES 🖤🤍🕊

🪽🤍🖤 Lewensviering 🖤🤍🪽

Jesaja 43:2 ~ AS JY DEUR DIEP WATERS GAAN, is EK met jou

Baie dankie Charlene en Willie Voges dat ek deel kon wees van Divan se lewensviering

29/06/2026
🔵🪩 Denim and Disco 🪩🔵Baie geluk met julle 18de verjaarsdag Tatum & StefanDit was so groot voorreg om julle dag mooi te k...
25/06/2026

🔵🪩 Denim and Disco 🪩🔵

Baie geluk met julle 18de verjaarsdag Tatum & Stefan

Dit was so groot voorreg om julle dag mooi te kon maak!

Address

Private
Vereeniging
1939

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AC Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AC Events:

Shortcuts

Share

Category