Elite Blomme

Elite Blomme Our business is to create flower bouquets for special occasions, adding fragrance to your day.

Plaas asb u Moedersdag blombestellings voor Donderdag 7 Mei 2026 om teleurstelling te vermy.
05/05/2026

Plaas asb u Moedersdag blombestellings voor Donderdag 7 Mei 2026 om teleurstelling te vermy.

Moedersdag10 Mei2026Sy't altyd gesorg. Altyd gekoester. Altyd gegee.Nou is dit jou b***t.Wys vir Ma hoeveel sy vir jou b...
04/05/2026

Moedersdag
10 Mei2026
Sy't altyd gesorg. Altyd gekoester. Altyd gegee.
Nou is dit jou b***t.
Wys vir Ma hoeveel sy vir jou beteken - met 'n pragtige bos blomme of geskenk van Elite Blomme. Plaas bestellings op Whatsapp 0836800125

‘n Paar  bestellings van die afgelope week…….  Baie dankie aan al Elite  Blomme se lojale kliënte wat so getrou onderste...
22/03/2026

‘n Paar bestellings van die afgelope week……. Baie dankie aan al Elite Blomme se lojale kliënte wat so getrou ondersteun.

Elite blomme by Sparrow Coffee Shop vir vars blomme.
19/02/2026

Elite blomme by Sparrow Coffee Shop vir vars blomme.

Baie dankie aan aan Elite Blomme se lojale ondersteuning hierdie Valentyns naweek. Baie dankie ook aan al die nuwe kliën...
14/02/2026

Baie dankie aan aan Elite Blomme se lojale ondersteuning hierdie Valentyns naweek. Baie dankie ook aan al die nuwe kliënte wat ons ondersteun het. Ons waardeer elke bestelling uit die diepte van ons harte uit!!

Valentynsdag Saterdag. Bestel jou blomme vroegtydig om teleurstelling te vermy. Ons het ook spesiale biltongruikers vir ...
09/02/2026

Valentynsdag Saterdag. Bestel jou blomme vroegtydig om teleurstelling te vermy. Ons het ook spesiale biltongruikers vir die man in jou lewe!

Who is André du Plessis? Since I’ve decided to retire, I became a florist and is still a pipe organist who’s work is roo...
04/02/2026

Who is André du Plessis? Since I’ve decided to retire, I became a florist and is still a pipe organist who’s work is rooted in beauty, tradition, and emotion.
Whether arranging flowers or shaping sound, I'm drawn to balance, texture, and the way small details come together to create something lasting and meaningful.
By day, I work with flowers — color, scent, and form. By passion, I play the pipe organ - breath, resonance, and time. Both crafts ask for patience, reverence, and an ear for harmony, and both are ways I try to bring beauty into shared moments.
My work in both fields is guided by a love of
craftsmanship and tradition, blending artistry with discipline to create experiences that are both expressive and enduring.
I split my time
between flowers and the pipe organ - one living and fleeting, the other monumental and timeless. Both are languages of beauty, and I'm lucky to speak them every day.

Elite Blomme is oop vir besigheid, weekliks van ‘n Donderdag tot Saterdag by Sparrow Coffee Shop. Die rede hiervoor is d...
15/01/2026

Elite Blomme is oop vir besigheid, weekliks van ‘n Donderdag tot Saterdag by Sparrow Coffee Shop.
Die rede hiervoor is dat die Proteaseisoen verby is en ook die hitte en wind wat die kwaliteit van blomme negatief beinvloed - (Elite Blomme is nie in ‘n beskermde gebou nie en is verliese agv die weersomstandinghede baie hoog).
Daar is besluit om slegs van ‘n Donderdag tot Saterdag by Sparrow Coffee Shop beskikbaar te wees met vars blomme. Indien kliënte blomme benodig vir die ander dae wat ons nie oop is nie, is u steeds welkom om te skakel en ons sal blomme op bestelling beskikbaar hê vir aflewering. Sodra die proteas en fynbos vanaf Maart 2026 beskikbaar is, sal ons weer elke dag by Sparrow Coffee Shop wees vir u gerief.
Plaas asb u bestellings telefonies, per Whatsap, per E-pos of by Engela van Sparrow Coffee Shop.
Baie dankie vir U lojale ondersteuning en jammer vir die ongerief.

Elite Blomme sal gesluit wees vanaf 2 - 7 Januarie 2026 agv die beperkte beskikbaarheid van vars blomme. Ons sal weer va...
02/01/2026

Elite Blomme sal gesluit wees vanaf 2 - 7 Januarie 2026 agv die beperkte beskikbaarheid van vars blomme. Ons sal weer vanaf 8 Januarie 2026 oop wees met vars blomme.
Ons wens u almal ‘n geseënde en voorspoedige 2026 toe en sien uit daarna om u weer van pragtige blomme in 2026 te voorsien.

Address

1 Kersboslaan, Sparrow Coffee Shop, Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Telephone

+27662750344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elite Blomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elite Blomme:

Share

Category