04/09/2026
Ons jam-reeks van Zuidvaal is nou hier!
βn Heerlike verskeidenheid vir jou broodjie, roosterbrood, beskuit of sommer net omdat dit lekker is!
Van ontbyt tot middagtee βn goeie potjie jam maak alles net βn bietjie beter.
Kom loer in by Farmhouse Pantry en ontdek jou nuwe gunsteling!
πͺ Corner of Emfuleni Drive & Frikkie Meyer Blvd, Vanderbijlpark, Gauteng
π farmhousepantry.co.za
π© [email protected]
βοΈ 016 932 3202