Cassa Mia Party Venue

Cassa Mia Party Venue Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cassa Mia Party Venue, Event Planner, 190 Barry Road, Mullerstuine, Vanderbijlpark.

Pragtige Bruidstee gehou by Cassa Mia Party Venue Vanderbijlpark 0824664400Kontak Nicky om jou spesiale daggie so moontl...
30/08/2026

Pragtige Bruidstee gehou by Cassa Mia Party Venue Vanderbijlpark
0824664400
Kontak Nicky om jou spesiale daggie so moontlik te maak vir net R2500 Venue huur.. Platters kan ook gemaak word teen bekostigbare pryse. Alles word vir jou gedoen. Dis waar ons die verskil is met alles wat gebeur by Cassa Mia.

So Die winter is ampertjies verby.. nou moet ons weer spring om alles mooi groen en aan die groei te kry.. Troues oppad ...
25/08/2026

So Die winter is ampertjies verby.. nou moet ons weer spring om alles mooi groen en aan die groei te kry.. Troues oppad en als moet mooilyk.. Maar groen of nie. Die plekke het net iets aan haar wat mense baie opgewonde maak oor hulle spesiale dae oppad. Dankie vir elkeen se share en like♡

Cassa Mia het weer die voorreg gehad om die pragtige Babatee vir 'n pragtige mamma en dogtertjie wat oppad is te hou. Da...
25/08/2026

Cassa Mia het weer die voorreg gehad om die pragtige Babatee vir 'n pragtige mamma en dogtertjie wat oppad is te hou. Dankie dat julle alle vertroue in my geplaas het, om die dag spesiaal te maak vir almal.
# 22 August 2026

Dankie vir julle
18/08/2026

Dankie vir julle

From weddings and bridal showers to baby showers, birthdays, corporate functions and intimate celebrations, Cassa Mia is here to make each event personal and unforgettable. We believe that you don’t need an enormous budget to create something beautiful — you simply need a little imagination, att...

15/08/2026

Watch, follow, and discover more trending content.

By Cassa mia is ons altyd gereed vir enige versoek. Alles word vars voorberei. So van cupcakes, tot donuts,  platters en...
11/08/2026

By Cassa mia is ons altyd gereed vir enige versoek. Alles word vars voorberei. So van cupcakes, tot donuts, platters en Spitbraai's kan deur ons hanteer word. En word altyd op die mooiste moontlike manier display deur decor wat eiendom is van Cassa Mia Party Venue en geen ekstra verhuurings fooie word gevra vir dit nie. Dis deel van die verhuurings fooi van die venue. Skakel my gerus om jou mooi daggie te bespreek.
Nicky
0824664400

Johleen se 60ste verassings partytjie. Dankie dat julle Cassa Mia Party Venue  vertrou het om die dag spesiaal te maak. ...
11/08/2026

Johleen se 60ste verassings partytjie. Dankie dat julle Cassa Mia Party Venue vertrou het om die dag spesiaal te maak. En met al die besluite gelos het, van decor en mooimaak. Kontak Nicky as jy so daggie vir jou geliefde wil hou. Al decor is eiendom v cassa mia. So geen verhurings fooie word gevra nie. Ingesluit by die venue huur.

Wedding Venue with a difference.. your own wedding coordinator that will make all possible, im commited to every little ...
31/07/2026

Wedding Venue with a difference.. your own wedding coordinator that will make all possible, im commited to every little detail possible with the Venue's own decor. That is included in all prices. Watsup for more info.
NICKY
0824664400

A little bit about the person behind Cassa Mia Party Venue Contact me today. To make it all come true.
31/07/2026

A little bit about the person behind Cassa Mia Party Venue
Contact me today. To make it all come true.

Where dreams become reality..Cassa Mia is the best choice for any occasion.  Contact Nicky 0824664400
31/07/2026

Where dreams become reality..Cassa Mia is the best choice for any occasion.
Contact Nicky
0824664400

Address

190 Barry Road, Mullerstuine
Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27824664400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cassa Mia Party Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category