Droomplaas Partytjie en Trou Venue

Call Directions Website

Droomplaas Partytjie en Trou Venue I do, Congratulations, I love you, Thank you...

Droomplaas is a special and unique venue where emotions and experiences are weaved into sentimental moments.

Moments becoming special memories you can reminisce about for years to come.

10/10/2026

💚✨ WHEN THE DISCHEM TEAM HITS THE DANCE FLOOR! ✨💚

Dis nie net by die apteek-toonbank waar die energie hoog loop nie! 💃🕺

🤍 𝗕𝗼𝗱𝗲𝗻𝗲 & 𝗧𝗵𝗶𝗮𝗿𝗱𝘁 🤍’n Dag vol liefde, mooi oomblikke en beloftes vir ’n leeftyd. ✨💍Mag julle liefde met elke nuwe dag d...
10/10/2026

🤍 𝗕𝗼𝗱𝗲𝗻𝗲 & 𝗧𝗵𝗶𝗮𝗿𝗱𝘁 🤍

’n Dag vol liefde, mooi oomblikke en beloftes vir ’n leeftyd. ✨💍

Mag julle liefde met elke nuwe dag dieper groei, julle saamwees julle grootste vreugde wees en julle huwelik geseën word met ’n leeftyd se geluk. ❤️

Dit was ’n voorreg vir Droomplaas om KV Controls se 10-jaar viering te host. ⭐️’n Spesiale geleentheid vir ’n besonderse...
07/10/2026

Dit was ’n voorreg vir Droomplaas om KV Controls se 10-jaar viering te host. ⭐️

’n Spesiale geleentheid vir ’n besonderse mylpaal!

🥂 Op nog baie jare van groei, sukses en nuwe hoogtepunte!



:::

🥂✨ HENDRIK SE 60STE BY DROOMPLAAS ✨🥂60 jaar se herinneringe, lewenslesse, liefde en soveel om voor dankbaar te wees! 🤎Di...
16/09/2026

🥂✨ HENDRIK SE 60STE BY DROOMPLAAS ✨🥂

60 jaar se herinneringe, lewenslesse, liefde en soveel om voor dankbaar te wees! 🤎

Dit was vir ons ’n voorreg om Hendrik se besonderse 60ste verjaarsdag hier by Droomplaas te kon vier. 🎉

’n Pragtige geleentheid gevul met familie, vriende, lekker kuier en kosbare oomblikke – presies soos ’n mylpaalverjaarsdag gevier moet word. 🥂✨

Hendrik, mag die nuwe hoofstuk voor jou gevul wees met gesondheid, geluk, liefde en God se rykste seën. 🙏🏻

Baie geluk met jou 60ste, en dankie dat Droomplaas deel kon wees van hierdie spesiale dag! 🤍

A full wedding day for R32 800? YESHere’s what’s included 👇🏻💍Special valid on available 2026 dates only, subject to avai...
20/07/2026

A full wedding day for R32 800? YES
Here’s what’s included 👇🏻

💍Special valid on available 2026 dates only, subject to availability.

07/06/2026

Baie geluk aan Cherise en Brendan met julle troue. Mag julle pad vorentoe gevul wees met liefde, vreugde en seëninge.
💍🥂✨

14/05/2026

‘n Bietjie reën, BAIE liefde, en ’n leeftyd saam. 🤍
Baie geluk Christiaan & Jolynne! 💍





08/04/2026

By Droomplaas het Clinton & Bekkie nie net “ja” gesê vir mekaar nie…
maar vir ’n lewe saam, vir drome wat saam gebou word, en vir liefde wat deur elke seisoen sal groei 💍

30/03/2026

Van voorbereiding tot eerste dans…
’n Dag vol liefde by Droomplaas vir ‘n amazing couple🤍💍

Waar twee harte kies om saam te loop, begin ’n vir altyd 💍Riette & Marcel , julle het sooo mooi gelyk en dit was vir Dro...
17/01/2026

Waar twee harte kies om saam te loop, begin ’n vir altyd 💍

Riette & Marcel , julle het sooo mooi gelyk en dit was vir Droomplaas ‘n voorreg om deel te wees van julle spesiale dag 🤍



Address

Ravel Road 75
Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Droomplaas Partytjie en Trou Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category