Venue OneOtwo

Venue OneOtwo Lovely clean and spacious self catering venue for any function or wedding. Caterer also available should you prefer it. Please make an appointment

Tables, chairs, crockery , cutlery, glasses and table cloths included in affordable price.

Wil jy graag jou eie idees laat mooi lyk by die volgende funksie.  OneOtwo is die regte "self catering "lokaal. Genoeg s...
30/01/2026

Wil jy graag jou eie idees laat mooi lyk by die volgende funksie. OneOtwo is die regte "self catering "lokaal. Genoeg spasie, parkering en toilette. Bekostigbare prys met alle nodige items ingesluit. Skakel of WHATSAPP ons by 073 188 3055

23/01/2026

For any self catering function. Spacious venue with lots of toilets. All necessary items were included in the price. Contact or WhatsApp us at 073 188 3055 for a booking or a visit

20/01/2026
Baie dankie Chris en Wendy dat jul die troue by ons  OneOtwo gehad het. Jul gaste het alles geniet en dit was 'n plesier...
11/01/2026

Baie dankie Chris en Wendy dat jul die troue by ons OneOtwo gehad het. Jul gaste het alles geniet en dit was 'n plesier om jul almal daar te ontvang. Geniet jul jare saam.
Kontak Venue OneOtwo, die selfsorg Venue vir jou volgende geleentheid by 073 188 3055. Sien ons ook op google.

Hier by Venue OneOtwo was ons bevoorreg om sommer 3 gaste se verjaardae te kon vier. Marina was een van die verjaardag g...
17/06/2025

Hier by Venue OneOtwo was ons bevoorreg om sommer 3 gaste se verjaardae te kon vier. Marina was een van die verjaardag gaste en ons sê dankie aan haar dat sy weer die Venue gebruik het om n suksesvolle dag hier te kon help reël vir almal. Jul almal was STER GASTE. Wanneer daar n funksie gereël word is OneOtwo die lokaal wat gebruik kan word. 'SELF CATERING" is die goedkoopste roete om te volg en jou eie stempel af te druk. Skakel/WhatsApp ons by 0731883055 om die Venue te besoek/ te bespreek.

02/10/2024
Venue OneOtwo is dié Venue waar jy jou eie eet en drinkgoed kan bring om jou funksie te geniet. Ons spyseniers kan ook h...
01/03/2024

Venue OneOtwo is dié Venue waar jy jou eie eet en drinkgoed kan bring om jou funksie te geniet. Ons spyseniers kan ook help as jy wil terugsit en die disse nie self wil voorberei nie. Rustige, skoon en gemaklike Venue met dit wat benodig word als ingesluit by die prys. Kontak/WhatsApp ons by 0731883055.

Address

102 Charles Steven Street Vaalview AH
Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27731883055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Venue OneOtwo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Venue OneOtwo:

Share