15/09/2025
✨ Groot Designer Rok Uitverkoping! ✨
Ons maak plek vir nuwe voorraad! 🥂
👗 Kry 50% afslag op al ons pragtige designer rokke net vir ’n beperkte tyd!
📍 Beskikbaar by ons Vanderbijlpark en Alberton takke.
Of jy nou ’n bruid is wat droom van haar perfekte rok, of net ’n spesiale aandrok soek, ons span sien uit daarna om jou te help 🌸
📞 Bespreek jou afspraak vandag by: 063 886 1933