Pikanini Chefs VDBP

Pikanini Chefs VDBP Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pikanini Chefs VDBP, Party Entertainment Service, Vanderbijlpark.

•Learn the Basic Principles of cooking
•Explore and learn about different food groups
•ENCOURAGE healthy eating choices and habits
•Learn and implement kitchen safety
•Follow a recipe step by step
•Applying maths concepts
•Exploring cookin

24/03/2020

Hallo almal, as gevolg van die lockdown sal daar geen Pikaninis wees in April nie. Sodra ons kan, kook ons weer. Ouers wat kinders het wat hou daarvan om te kook en bak kontak my op 0722418073 en stuur jou epos adres en ek stuur maklike en bekostigbare resepte wat die kinders by die huis kan maak. Liefde en bly veilig. Benita

So lekker gebak vandag dankie julle het so mooi saamgewerk love julle klomp kids
07/03/2020

So lekker gebak vandag dankie julle het so mooi saamgewerk love julle klomp kids

Saterdag maak ons Sticky toffee pudding en ons is 12 chefs wat kom poeding maak. Sien uit daarna, kom geniet julleself. ...
06/03/2020

Saterdag maak ons Sticky toffee pudding en ons is 12 chefs wat kom poeding maak. Sien uit daarna, kom geniet julleself. Saterdag 9-11 uur. Bespreek by Benita 0722418073
Koste is R100 per kind.

Lekker spaghetti bolognaise gemaak volgende week maak ons Toffee sticky pudding
29/02/2020

Lekker spaghetti bolognaise gemaak volgende week maak ons Toffee sticky pudding

Lekker gebak... Volgende Engeland toe
08/02/2020

Lekker gebak... Volgende Engeland toe

06/02/2020

Hierdie week maak ons sjokolade splinterkoekies n groot favourite in VSA En daar is n verassing vir die maand van liefde. Wil jy saam kook en bak: 0722418073

Eerste Pikanini groep 2020. Lekker hamburgers gemaak patties en broodjies buite op vuur gemaak, moes nog so bietjie help...
01/02/2020

Eerste Pikanini groep 2020. Lekker hamburgers gemaak patties en broodjies buite op vuur gemaak, moes nog so bietjie help met die olie en chips.

29/01/2020

Hierdie Saterdag skop ons af met VSA se " Most like food" Ons baberque buitekant en maak lekker chippies. As jy saam wil kom kook kontak Benita 0722418073

Lekker bakpartytjie vir Yune wat 8 word.
25/01/2020

Lekker bakpartytjie vir Yune wat 8 word.

15/01/2020

Ouers van Pikaninis het versoek gerig dat Pikaninis weer begin die 1ste Februarie. Meeste voel dat Januarie n moeilike maand is, met skoolbenodigdhede, sport ens. Ons kook dus Saterdag die 1ste Februarie weer en nie Januarie nie. Sterkte met die nuwe skooljaar. Pikanini groete

04/01/2020

Pikaninis begin weer die 18de Januarie 2020 kom kook saam. Hierdie jaar kook ons elke keer n ander land se "most love food" gaan baie pret wees. Bring julle maatjies saam. Kostes R100 per kind twee Saterdae n maand.
Kontak Benita 0722418073

24/12/2019

Address

Vanderbijlpark
1911

Telephone

0722418073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pikanini Chefs VDBP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share