
12/12/2024
Suksesvolle Markdag gehou! Baie dankie aan elke verskaffer wat deel was van die dag.
Kyk uit vir ons volgende mark vroeg in 2025!
Vir enige inligting rakende verskaffers vir jou geleentheid, besoek gerus ncweddings.co.za.
Kontak ons by 0603460925 vir enige navrae rakende troues en ander geleenthede!🩷🩷