PJ'S Image Labs

PJ'S Image Labs Professional video production, photography, live streaming and drone services in Upington and across the Northern Cape.
(1)

Reserveer jou datum vandag!🎬 Maak jou projek/produk/geleentheid onvergeetlik met* professionele fotografie,* videografie...
28/07/2026

Reserveer jou datum vandag!
🎬 Maak jou projek/produk/geleentheid onvergeetlik met
* professionele fotografie,
* videografie,
* drone-opnames
* of live streaming
β€” beskikbaar in Full HD en 4K.
Vir troues, funksies, besighede, produkte en sosiale media.

πŸ“ Upington & Noord-Kaap
πŸ“ž 063 656 3167
🌐 pjsimagelabs.co.za

PJ’s Image Labs β€” beeldmateriaal wat mense onthou.

BOEK JOU FOTO & VIDEO SHOOT VANDAG!Het jy ’n verjaarsdag, troue, verlowing, familiegeleentheid of spesiale dag wat jy pr...
05/06/2026

BOEK JOU FOTO & VIDEO SHOOT VANDAG!

Het jy ’n verjaarsdag, troue, verlowing, familiegeleentheid of spesiale dag wat jy professioneel wil vasvang?

By PJ’s Image Labs vang ons die oomblikke vas wat vir jou saak maak β€” natuurlik, emosioneel en professioneel.

Ons bied:
πŸŽ‚ Verjaarsdagpartytjies
πŸ’ Troues & verlowings
πŸŽͺ Spesiale geleenthede
πŸŽ₯ Sosiale media reels
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Familie- en portretshoots
πŸ“‘ Live streaming

Maak jou datum betyds vas en gee jou herinneringe die kwaliteit wat dit verdien.

πŸ“² WhatsApp: 063 656 3167
🌐 Website: pjsimagelabs.co.za

Professioneel. Kreatief. Betroubaar.

πŸŽ₯πŸ“Έ YOUR STORY DESERVES THE BEST.By PJ’s Image Labs, ons glo elke storie verdien om professioneel, emosioneel en cinemati...
28/05/2026

πŸŽ₯πŸ“Έ YOUR STORY DESERVES THE BEST.

By PJ’s Image Labs, ons glo elke storie verdien om professioneel, emosioneel en cinematic vasgevang te word.

Van weddings en events tot business branding, live streaming en promotional content - ons help jou om jou oomblikke en jou besigheid op ’n manier te wys wat mense laat stop, kyk en onthou.

βœ… Photography
βœ… Videography
βœ… Event Coverage
βœ… Live Streaming
βœ… Business & Brand Content
βœ… Wedding Films & Photos

Trusted by amazing clients.
Built on passion. Driven by purpose. Focused on you.

πŸ“ Upington, Northern Cape
πŸ“± WhatsApp: 063 656 3167
πŸ“§ [[email protected]](mailto:[email protected])

Kom ons skep iets onvergeetlik. 🎬

07/05/2026

πŸŽ“ *Matriekafskeid 2026 | HoΓ«rskool Duineveld*

Wat ’n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale aand β€” ’n aand vol styl, opwinding, trots en mooi herinneringe.

Die leerders het ongelooflik gelyk, die atmosfeer was besonders, en elke oomblik het die gevoel van ’n nuwe hoofstuk vasgevang. ✨

Dankie aan HoΓ«rskool Duineveld vir die geleentheid om hierdie herinneringe op video vas te lΓͺ.

πŸ“ΈπŸŽ₯ *PJ’s Image Labs*
Cinematography β€’ Photography β€’ Social Media Marketing

14/04/2026

Address

48 Laksman Way
Gordon's Bay
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PJ'S Image Labs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PJ'S Image Labs:

Share