And Lemon Bloemiste

And Lemon Bloemiste Blomme, geskenke en koeke vir elke geleentheid !
(1)

As jy weet van n gesin wat hierdie maand swaarkry kan jy annoniem vir hul kos laat aflewer - 40  voedsame maaltye vir ne...
10/10/2025

As jy weet van n gesin wat hierdie maand swaarkry kan jy annoniem vir hul kos laat aflewer - 40 voedsame maaltye vir net R500 (10 foodsocks) - ons lewer af teen R75 in Upington.

Goeie more - ons het nog blomme beskikbaar vir die naweek - skakel 8h vir Hannelie by 054-3325355 - dalk kan ons nog die...
10/10/2025

Goeie more - ons het nog blomme beskikbaar vir die naweek - skakel 8h vir Hannelie by 054-3325355 - dalk kan ons nog die klip jou pad met n 🌸 vervang vandag - first come first serve 🌷

And Lemon Bloemiste 054-3325355 - n maaltyd vir 4 @ net R50
11/09/2025

And Lemon Bloemiste 054-3325355 - n maaltyd vir 4 @ net R50

Ons het nog blomme beskikbaar vir die naweek. Skakel more vroegtydig vir Hannelie by 054-3325355 om jou bestelling te fi...
11/09/2025

Ons het nog blomme beskikbaar vir die naweek. Skakel more vroegtydig vir Hannelie by 054-3325355 om jou bestelling te finaliseer. First come first serve 🌷

And Lemon Bloemiste - 054 332 5355 - Ons het tans n "special" - as jy ons hamper bestel wat uit 1x van al 9 ons geure be...
05/09/2025

And Lemon Bloemiste - 054 332 5355 - Ons het tans n "special" - as jy ons hamper bestel wat uit 1x van al 9 ons geure bestaan v R450 - dan lewer ons gratis in Upington af! Jy kan selfs annoniem v n gesin wat swaarkry op hierdie manier voorsien. Ook ideaal v studente - maklike vinnige voorbereiding!!

Te koop by And Lemon Bloemiste - 4 volwassenes eet met gemak vir net R50!!!! U kan ook bestel en laat aflewer - afleweri...
04/09/2025

Te koop by And Lemon Bloemiste - 4 volwassenes eet met gemak vir net R50!!!! U kan ook bestel en laat aflewer - aflewering is gratis indien u die pakket bestel wat bestaan uit 1 van elk van ons 9 geure. Kontak ons sommer nou by 054-3325355.

Ons het ekstra blomme bestel vir die naweek - so as jy nog iets benodig skakel asb ons landlyn 054-3325355 - first come ...
04/09/2025

Ons het ekstra blomme bestel vir die naweek - so as jy nog iets benodig skakel asb ons landlyn 054-3325355 - first come first serve

Beskikbaar in Upington by And Lemon Bloemiste 054-3325355
12/08/2025

Beskikbaar in Upington by And Lemon Bloemiste 054-3325355

07/08/2025

πŸ’•Ons is amper klaar m nwk se bestellings - ek het ekstra blomme bestel, so as jy nog blomme benodig - skakel vroeg vir Hannelie by 054-3325355 dan help ons jou. πŸ’•

Kom loer in by And Lemon Bloemiste - van ons Foodsocks is Gluten Free verklaar!!!
05/08/2025

Kom loer in by And Lemon Bloemiste - van ons Foodsocks is Gluten Free verklaar!!!

More more - ek stuur nou 10h my bestelling aan die mark - as jy iets spesifiek benodig vd nwk dan moet jy asb vanoggend ...
05/08/2025

More more - ek stuur nou 10h my bestelling aan die mark - as jy iets spesifiek benodig vd nwk dan moet jy asb vanoggend v Hannelie skakel by 054-3325355.

Address

60 Doctor Nelson Mandela Drive, Langs Gemsbok Koerant
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27543325355

Website

https://andlemon.co.za/, https://andlemon.co.za/, https://andlemon.co.za/, https://andlemon.co.

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when And Lemon Bloemiste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category