22/07/2026
Baie dankie Mnr Arno en Juf Yolandi dat ons weer hierdie jaar kon help met die Koshuis Prefekte Inhuldiging, met die tema swart/wit/silwer/Ribbon & Pearls
Merensky Landbou Akademie
Alle decor/beplanning/set-up/blomme/: Riekie Hoyer de Jonge en Wilma Exilis van Vintage met ń Twist
Woorde gesny: TEK Laser Art
Platters: Merensky Koshuis