St George Diners Club

St George Diners Club We serve delicious Home-made meals with a set Menu to choose from every Friday evening, with a roman

We serve delicious Home-made meals with a set Menu to choose from every Friday evening, with a romantic and warm atmosphere along with Estate wine to finish the night off.

St George's Diners Club cater vir Laerskool Tzaneen se   jaareindfunksie. Gerda en Jorina, dankie dat ons kon deel wees ...
11/12/2020

St George's Diners Club cater vir Laerskool Tzaneen se jaareindfunksie. Gerda en Jorina, dankie dat ons kon deel wees daarvan.

St George's Diners Club het  Sondagoggend 6 Des '20 die eetgoed vir klein Clara Sontag se doop  gemaak. Dankie Carel en ...
08/12/2020

St George's Diners Club het Sondagoggend 6 Des '20 die eetgoed vir klein Clara Sontag se doop gemaak. Dankie Carel en Janke vir die heerlike voorreg om dit vir julle te kon doen.

Ons het die ongelooflike voorreg gehad om Laerskool Tzaneen se spyseniering te doen vir Mnr. Rijnen se afskeidsfunksie.O...
03/12/2019

Ons het die ongelooflike voorreg gehad om Laerskool Tzaneen se spyseniering te doen vir Mnr. Rijnen se afskeidsfunksie.
Ons wens Mnr. Rijnen alle voorspoed toe met die res van sy lewensreis.

🍽 Beesvleispastei
🍽 Soetsuur hoender
🍽 Pietersielie en knoffelbotter oondgeroosterde groente
🍽 Malvapoeding en roomys nagereg

Kontak ons gerus
082 814 5983
[email protected]

23/10/2019
Dit was so 'n voorreg om die "Harvest table" vir Dewald en Jolinda Marais se seuntjie Luan se doop te kon doen. Bly jull...
08/08/2019

Dit was so 'n voorreg om die "Harvest table" vir Dewald en Jolinda Marais se seuntjie Luan se doop te kon doen. Bly julle het dit geniet.

19/06/2019

Lus vir Kaapse winterskos op 'n Laeveldse wintersaand? Kom geniet Vrydagaand se smul lekker spyskaart vir slegs R260 per persoon.
Beperkte spasies beskikbaar. Kontak gerus om jou plek te bespreek.
082 814 5983
🎻🍽🍷

26/05/2019

Ons cater graag vir 'n groep van 10 tot 12 gaste. Kontak my gerus en ons kan saam 'n spyskaart van jul keuse saamstel.

Address

Tzaneen
0850

Telephone

0828145983

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St George Diners Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to St George Diners Club:

Share