DJ Kallie

DJ Kallie Professional DJ and entertainer. From Clubs to corporate events we do them all!!. Guaranteed to make any event spectacular with music for all ages.

I'll rock your party!!. Proudly backed and supported by Kaytwo Events & Tech.

28/01/2026

Ricardo's Bar & Restaurant Trichardt ek en Biggy is oppad vir een massive jol!!. Maak seker jy kom join ons 31 Jan by Ricardo's Bar & Restaurant in Trichardt vir hulle GRAND OPENING!!.

Terra Nova Centrum (Trichardt)
Waar die ou Pypenazi's was!!.

Specials by die kroeg en heerlike kos!!.

Limited Tickets available!!.
Book now!!!!.
083 560 6496

Ricardo's Bar & Restaurant Trichardt ek en Biggy is oppad vir een massive jol!!. Maak seker jy kom join ons 31 Jan by Ri...
21/01/2026

Ricardo's Bar & Restaurant Trichardt ek en Biggy is oppad vir een massive jol!!. Maak seker jy kom join ons 31 Jan by Ricardo's Bar & Restaurant in Trichardt vir hulle GRAND OPENING!!.

Terra Nova Centrum (Trichardt)

Specials by die kroeg en heerlike kos!!.

Limited Tickets available!!.
Book now!!!!.
083 560 6496

Vanaand terug op die stage by PadstalπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. Woensdae aande is altyd my gunsteling met lekker langarm en sokkie musiekπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί...
07/01/2026

Vanaand terug op die stage by PadstalπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. Woensdae aande is altyd my gunsteling met lekker langarm en sokkie musiekπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒ.
Kom dans en kuier jou Januworry probleme weg saam met ons!!. Heerlike kos en yskoue drankies soos jy net by Padstal kan kry!!. Groot dansvloer beteken lekker dans plek vir almal!!. Sien julle vanaand by Padstal Lynnwood πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³.

Let's goooooooooooooπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒ

πŸ’ƒπŸ•Ί VASDANS @ PADSTAL LYNNWOOD! πŸ•ΊπŸ’ƒ

It’s Woensdag, and that means it’s time to grab your partner and hit the dance floor! 🎢
Join us for a lekker Vasdans night with the one and only DJ Kallie, spinning all your favourite sokkie and langarm hits! πŸ’šπŸŽ΅

πŸ“… Woensdag | 19:00
🎧 DJ Kallie
πŸ“ Padstal Lynnwood – 265 The Highway Street
πŸ“ž 061 680 3388

🎟️ Gratis Toegang
🍻 Ice-cold drinks β€’ πŸ” Great food β€’ πŸ’ƒ Lekker gees

Dorsland Restaurant & Craft Bar  check julle vanaand vir die grootste New Year's eve party in Limpopo!!. Steek uit en ko...
30/12/2025

Dorsland Restaurant & Craft Bar check julle vanaand vir die grootste New Year's eve party in Limpopo!!. Steek uit en kom kuier en dans saam met ons tot in 2026!!. Groot dans vloer, yskoue drinks en een MASSIVE party!!.

Check julle by Dorsland vanaf 18:00πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒ

Dorsland Restaurant & Craft Bar  maak reg vir een massive oujaars partytjie πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. Trek daai dans skoene aan en kom kuie...
17/12/2025

Dorsland Restaurant & Craft Bar maak reg vir een massive oujaars partytjie πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. Trek daai dans skoene aan en kom kuier saam met ons in die nuwe jaar in!!. Jy gaan dit nie wil mis nieπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒ

Hierdie is defenitief Γ± droom wat waarword!!. GeseΓ«nd om op Γ± verhoog te kan speel na een van die grootste legendes in d...
22/08/2025

Hierdie is defenitief Γ± droom wat waarword!!. GeseΓ«nd om op Γ± verhoog te kan speel na een van die grootste legendes in die musiek bedryf!!.
Padstal maak reg vir Γ± moewiese partytjie saterdag 23 Aug. Steve Hofmeyr & DJ Kallie live by Padstal Lynwood!!. Dit gaan Γ± onvergeetlike aand wees!!. πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Coconut Joe’s check julle vanaand!!πŸ₯³πŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί. Ons gaan lekker kuier vanaand!!. Jy wil dit nie mis nieπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. ...
22/08/2025

Coconut Joe’s check julle vanaand!!πŸ₯³πŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί. Ons gaan lekker kuier vanaand!!. Jy wil dit nie mis nieπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³. Kom sluit jou week reg afπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ₯³

20/08/2025

Padstal ons is reg vir julle!!. Trek daai dans skoene aan en kom sokkie saam met onsπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί. Langarm vanaandπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

20/08/2025

Vanaand langarm sokkie ons weer net by Padstal!!. Die meel is gegooi, die drankies koud en die musiek vuur warmπŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯. Sien julle vanaand by Padstal vir lekker langarm en sokkieπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒ

13/08/2025

Padstal vanaand gaan ons lekker langarm en sokkie!!. Sien julle vanaf 18:00 vanaand by Padstal πŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•ΊπŸ’ƒπŸ•Ί

Super exited to be playing the same stage as this incredible artist Jamie Fine. This is an absolute honor. Grab your tic...
09/07/2025

Super exited to be playing the same stage as this incredible artist Jamie Fine. This is an absolute honor.
Grab your tickets now and come experience her amazing vocals live!! This is one concert you don't want to miss!!. See you there😎😎

Address

Terra Nova
Trichardt
2300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ Kallie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category