07/06/2026
Op soek na die perfekte venue vir jou volgende spesiale geleentheid?
🤎Troues
🤎Verjaarsdagpartytjies
🤎Baby Showers
🤎Bridal Showers
🤎Verlowingsvieringe
🤎Jaarafsluiting
🤎Korporatiewe Funksies
🤎Familiebyeenkomste en Vieringe
✅ Ruim funksie-area
✅ Boma vir gesellige kuieraande
✅ Tafels,stoele en dekor beskikbaar
✅ Pragtige Bosveld-omgewing
✅ Persoonlike diens en kwotasies
📍 Thabazimbi, Limpopo
📞 083 998 7374