29/07/2026
๐Chanรฉ en Daniel Kloppers๐
๐18 April 2026
Sagte pienk en wit met aardse afronding in die houtskyf, grasmatjie op die tafel en grasse wat hoogte bring in kontras met pienk rose en pienk servette.
Lieflike romantiese atmosfeer wat die dag vrolik en ontspanne maak.
Riecor Wedding Venue omskep
jou spesiale dag in jou โmost memorable โ dag met alles wat mooi is.
Kom vier jou liefdes droom in die Bosveld tussen doringbome, koringlande, grondpaaie en hartsmense.
Riecor Guest Farm is ook op die perseel. Die Bruidskamer is ingelsuit by die pakket.
Navraag: [email protected]
Fotoโs: Janique van Soulful Snaps
Photography