01/06/2026
Die Barn is hierdie Saterdag 6 Junie 2026 oop vir n lekker Sokkiejol/Langarm Dansaand. Vanaf 7nm tot 1uur die oggend.
Ingang is R60p/p en julle is welkom om jul eie eet en drinkgoed saam te bring. Kinders onder die ouderdom van 18 moet deur hul ouers vergesel word. Kontak/ WhatsApp vir Ronelle vir besprekings.
083 659 8336