08/08/2025
Dankie Jesus vir die groot seening om my passie hier te kan uitleef!
Hou die spasie dop ...fairylighs loading.....rustic naked look tafels loading...nuwe spyskaart :)
Die afgelope 15 maande sedert Werner se heengaan was nie maklik nie..hy was so n groot deel van my besigheid meer as een keer wou ek alles oppak...
So bly ek het vasgebyt! Jesus het my passie opnuut aan die brand gesteek 👋🔥💪
Ek weet nou die beste tye is voor my! 3 troues bespreek in een dag! Dankie Dankie JESUS! This girl is on fire HIE HIE :)