Stellenbosch Voortrekkers

Stellenbosch Voortrekkers Bladsy met algemene inligting en aktiwiteite van die Stellenbosch Voortrekkers.

Stellenbosch Voortrekkers is โ€˜n Bybels gefundeerde kultuurorganisasie wat hom daarop toespits om moderne, beginselvaste jong leiers te kweek. Jong leiers word in situasie georiรซnteerde aktiwiteite en binne spanverband ontwikkel om die diensbare leiers van mรดre te wees. Afrikanerskap, Burgerskap, Christenskap en Diensbare leierskap is die pilare waarop ons bou.

๐—”๐—ฑ๐—ฎ๐—บ ๐—ง๐—ฎ๐˜€ & ๐—Ÿ๐—ถ๐—ฒ๐˜‡๐—ฒ๐—น ๐—ฃ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜€๐—ฝ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ป๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ-๐—š๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ"Twee van Suid-Afrika se geliefde sangers, Adam Tas e...
31/07/2026

๐—”๐—ฑ๐—ฎ๐—บ ๐—ง๐—ฎ๐˜€ & ๐—Ÿ๐—ถ๐—ฒ๐˜‡๐—ฒ๐—น ๐—ฃ๐—ถ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜€๐—ฝ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ป๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ-๐—š๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ

"Twee van Suid-Afrika se geliefde sangers, Adam Tas en Liezel Pieters, het kragte saamgesnoer vir die vrystelling van โ€™n nuwe gedenklied wat die geskiedenis en toekoms van Die Voortrekkers vier.

Met lirieke wat diep gewortel is in tradisie, geloof en gemeenskap neem Rotsvas luisteraars op โ€™n reis deur die geskiedenis van die organisasie. Die lied begin by die stigting van Die Voortrekkers in 1931 en herinner aan die invloed wat die beweging reeds oor verskeie geslagte heen gehad het..."

Leeshttps://juignuus.co.za/adam-tas-liezel-pieters-span-saam-vir-nuwe-voortrekker-gedenklied/

Twee van Suid-Afrika se geliefde sangers, Adam Tas en Liezel Pieters, het kragte saamgesnoer vir die vrystelling van โ€™n nuwe gedenklied...

Ons is super trots op ons 3 Hoofleierswag matrikulante wat die vakansie by die Presidentsverkenner afrondingskamp hul sl...
03/07/2026

Ons is super trots op ons 3 Hoofleierswag matrikulante wat die vakansie by die Presidentsverkenner afrondingskamp hul slag gaan wys.
Julle is รฑ voorbeeld vir elke jeuglid.
Wees jouself, geniet elke oomblik, maar belangrikste van alles... dank ons Hemelse Vader elke dag vir elke voorreg.
Stellenboch Voortrekkers staan bankvas agter elkeen van julle.

25/05/2026

hoop jy bly warm hierdie winter. Kyk uit vir nog wenke ๐Ÿ‘€

20/05/2026
  woon   se  Hemelvaartdiens by. Die A en B is altyd binne die groot C ๐Ÿ•Š๏ธโœ๏ธ โ˜๏ธ
15/05/2026

woon se Hemelvaartdiens by. Die A en B is altyd binne die groot C ๐Ÿ•Š๏ธโœ๏ธ โ˜๏ธ

Intussen skryf ons matrieks saam met die matrieks van Somerset Wes Voortrekkers vanaand hul Hoofleierswag eksamen. Danki...
13/04/2026

Intussen skryf ons matrieks saam met die matrieks van Somerset Wes Voortrekkers vanaand hul Hoofleierswag eksamen. Dankie Hoรซrskool Stellenbosch vir jul gasvryheid.

Kwartaal twee skop af met 'n prettige skattejag. En die wenner is ๐Ÿฅ ๐Ÿฅ Die rooi span ๐ŸŽ‰
13/04/2026

Kwartaal twee skop af met 'n prettige skattejag. En die wenner is ๐Ÿฅ ๐Ÿฅ Die rooi span ๐ŸŽ‰

Address

3 Simonsberg Road
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 17:45 - 19:15

Telephone

082 898 5792

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenbosch Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category