Partyki Boks

Partyki Boks Beplan jy ‘n spesiale partytjie? Verjaardag, Doop, Ooievaarstee. Ons ontwerp dekor volgens enige tema. Aflewering oral in SA. Selfdoen opsies beskikbaar.

Dinosaurs 🦕🦖🦕🦖Yanré 4“Perfek, regtig klompe baie dankies!”>Partykiboksinfo@gmail.com
23/03/2019

Dinosaurs 🦕🦖🦕🦖
Yanré 4
“Perfek, regtig klompe baie dankies!”
>[email protected]

😍Emoji’s🤩😎😆🥰Chelsey 840 melkbokse, fliekbokse, bottelstickers, cupcakewrappers>partykiboksinfo@gmail.com
23/03/2019

😍Emoji’s🤩😎😆🥰
Chelsey 8
40 melkbokse, fliekbokse, bottelstickers, cupcakewrappers
>[email protected]

Pink tree Camo 🌸🦌🦌🌸🌸Plekmatte🌸Ilani word 3“Baie baie dankie vir my pragtige pakkie. Ek is meer as tevrede en super opgew...
23/03/2019

Pink tree Camo 🌸🦌🦌🌸
🌸Plekmatte🌸
Ilani word 3
“Baie baie dankie vir my pragtige pakkie. Ek is meer as tevrede en super opgewonde om te begin vou en plak. Ek sal vir julle fotos stuur van ons partytjie dan kan julle sien hoe mooi het als saam gekom.”
>[email protected]

DIY Brandweer 🔥🚒🧯🧨Francois word 6“Partytjie was heerlik!! Ek was mal oor my boksies.”>Partykiboksinfo@gmail.com
23/03/2019

DIY Brandweer 🔥🚒🧯🧨
Francois word 6
“Partytjie was heerlik!! Ek was mal oor my boksies.”
>[email protected]

21/03/2019

Hallo Mammas !
Is daar 'n mamma wat graag bietjie ekstra geld wil maak terwyl jy kreatief kan wees?

Hierdie is ‘n ideale geleentheid vir iemand wat passievol, entoesiasties en kreatief is om die eienaar te word van ‘n besigheid.
Partykiboks is 'n besigheid wat partytjiedekor ontwerp vir spesiale geleenthede.
Gaan loer asseblief op die facebook blad wat alles gedoen kan word!! www.facebook.com/PartykiBoks

Inbox my vir meer detail of stuur ‘n epos na [email protected].

🎀 H e l l o  K i t t y 🎀     “Baie dankie, dit het pragtig gelyk”>Partykiboksinfo@gmail.com
24/05/2018

🎀 H e l l o K i t t y 🎀

“Baie dankie, dit het pragtig gelyk”
>[email protected]

Address

Stellenbosch
7600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Partyki Boks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Partyki Boks:

Share