15/06/2026
Ons deel die inligting namens 'Mooiste Jy Mark' (volg op Instagram):
✨ Mooiste Jy Mark ✨
"’n Oggend geskep vir die moderne vrou - vol inspirasie, mooi detail, eerlike gesprekke en sagte oomblikke. 🌸
Kom geniet ’n elegante ervaring waar welstand, leefstyl, mode en vrouwees saamvloei in ’n warm en stylvolle atmosfeer. Van inspirerende praatjies tot handgekose vendors en unieke klein besighede - hierdie is meer as net ’n mark… dis ’n belewenis. 💫
📍 Eikenhof Estate, Stellenbosch Farms
📅 20 Junie 2026
⏰ 11:00 – 14:00
Kom beleef ’n oggend nét vir jou." 🤍