Die Spook-Sussies

Die Spook-Sussies Spookasem met attitude...en ander lekker dinge!

Die Sweets is in die bakkie, stickers op! Hoop om jul Saterdag by ons Stoepmark te sien!12:00-14:00
03/10/2025

Die Sweets is in die bakkie, stickers op!
Hoop om jul Saterdag by ons Stoepmark te sien!
12:00-14:00

Ons Liewe Lea-Lienco pop spaar vir n elektroniese toestel en het gesê sy wil graag markie hou.Na n lang dinkskrum het on...
04/04/2025

Ons Liewe Lea-Lienco pop spaar vir n elektroniese toestel en het gesê sy wil graag markie hou.

Na n lang dinkskrum het ons op
Hasie-potte besluit.

LL gebruik Mamma se glasflesse, sy DIY dit met Hasie ore, google eyes en n stert. Vul dit met alles wat lekker is en TADAAAA! n Hasie-pot wat enige kleintjie se droom is!

Daar is 2 pot grootes:
Klein @ R65
Groot @ R125

Die potte word gevul as volg:
Klein Hasie Pot @ R65
• gras nessie
• ⁠woolworths sjokelade hasie
• ⁠speckles eggs
• ⁠sjokelade eiers
• ⁠klein koekie (deur Animasie Koekasie)

Groot Hasie Pot @ R125
• gras nessie
• ⁠woolworths sjokelade hasie x2
• ⁠speckles eggs
• ⁠sjokelade eiers
• ⁠klein koekie (deur Animasie Koekasie)
• ⁠bathbom eier (deur Fizztique Bathboms )
• ⁠arts & craft items vir die okkasie

Kies ook om jou kind se naam op die pot te sit vir R15 en gebruik die Hasie-pot na die tyd vir keepsakes soos rekkies en knippies, n lekker pot, of n penne houer.

Ondersteun asb vir Lea-Lienco se Hasie-pot.

Bestellings in teen 10 April 2025
Bestellings optel teen 16 April 2025 in Stellenberg.

Whatsapp Elizna by 0727456787

As Die Spook-Sussies se klein klein-niggie iets spesiaal vir markdag nodig het moet daar verseker gehelp word!     met n...
15/08/2024

As Die Spook-Sussies se klein klein-niggie iets spesiaal vir markdag nodig het moet daar verseker gehelp word! met n hint of

Dankie tannie Sonika vir die ondersteuning!

17/02/2024

Address

Stellenberg
7550

Telephone

+27727456787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spook-Sussies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share