12/06/2026
π€VANAAND IS DIE AAND! π€
Die Standerton Teatro is reg... nou wag ons net vir julle!
Die verhoog staan. Die ligte skyn. Die atmosfeer is gereed vir 'n onvergeetlike aand saam met Steve Hofmeyr. πΆ
ποΈ Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.
πͺ Deure open om 18:00.
Kom vroeg, kuier saam en geniet die opgewondenheid voor die vertoning!
π Lekker kos
β Vars koffie
π© Mini donuts
π¬ 'n Snoepie
Bring jou familie en vriende saam en maak deel van 'n besondere aand van musiek, herinneringe en kuier.
π Standerton Teatro
π‘ Vertoning begin 18:30
Ons sien julle vanaand! πΆβ€οΈ